15% af Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Somerset-Wes Akkommodasie by 'n Bq Huis | LekkeSlaap
+22

'n Bq Huis

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir 'n Bq Huis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jurg W - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurg W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was absoluut 'n voorreg om hier te oornag!

Die gastehuis het al my verwagtinge oortref! Ek waardeer dat daar aan elke moontlike detail gedink is. Die huis is ruim, groot en baie netjies - 'n absolute voorreg om hier te mag bly!

Rika S - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika S
Gesin met tieners

Gemaklik, stylvol, ruim, perfekte ligging en wonderlike gasvryheid.

Waarde vir geld met die klem op detail wat ons verblyf baie gemaklik gemaak het. Sal dit sterk aanbeveel vir gesinne omdat dit 'n huis weg van die huis is. Baie dankie.

Lucille G - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille G
Gesin met tieners

Ek het dit baie geniet. Vriendelike atmosfeer.

Alles wat ons benodig het was beskikbaar.

Kefiloe M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kefiloe M
Gesin met klein kinders

It's a home away from home.

We greatly enjoyed staying at 'n Bq Huis. Ilanika and family went out of their way to make us feel comfortable and welcome. 'n Bq Huis has very lovely interior and this is so relaxing and make one feel at home. The place is in a safe area and easily accessible from R44. It's a walking distance to Waterstone mall and a quick drive to other malls in the area. I would gladly stay at 'n Bq again.

was R1 500
Vanaf R1 275
per nag (plek vir 4)
was R1 500
Vanaf R1 275
per nag (plek vir 4)
was R1 500
Vanaf R1 275
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa-laan 12, Westridge, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxZTNkYTU0LWU1YmMtNGMxZi05MGYyLWEzNmZkOGE3NGVkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 500, nou Vanaf R1 275  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 12 Disa Avenue Westridge 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -34.073716651641 18.834792449074
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za