Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

N4 Guest Lodge

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 18, Kraalhoek, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

N4 Guest Lodge is ’n gaste-lodge in die Donkerhoek-/N4-area naby aan al die omliggende myne en is reg langs die N4. Verblyf word gebied aan werkende gaste of die wat net wil ontspan. Daar is ’n natuurlike atmosfeer en dis aan die voet van die Magaliesburg-bewarea.

Gaste kan ontspan terwyl hulle persoonlike aandag, privaatheid, gesellige eenhede en etes op versoek geniet in ’n veilige omgewing.

Daar is 14 en suite-eenhede sonder selfsorggeriewe met slaapplek vir 36 gaste. Elke kamer het 'n gemaklike bed, 'n en suite-badkamer, yskas, 'n mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met DStv, 'n tafel met stoele, 'n klerekas en parkeerplek langs die eenheid.

Verder is daar gratis WiFi, 'n kragopwekker en 'n toegangbeheerde hek en elektriese heining. Gaste het toegang tot die swembad, braaigeriewe, tuin, kroegarea en speelplek vir kinders.

Die venue- of konferensiearea kan 120 gaste akkomodeer.
Die lodge kan gehuur word vir konferensies, verjaarsdagpartytjies, afskeid, gradeplegtigheid, troues, kuier, kerkfunksies en babastorte. Daar is ook dagbesoekerspakket vir gaste wat 'n blaaskans wil neem.

Die lodge is 10 km vanaf die Rustenburg middestad en op die pad vanaf Pretoria na Mahikeng en na Botswana. Dit is ongeveer 42 km vanaf Sun City.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 45 resensies vir N4 Guest Lodge
Netheid
3.6/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Deel 18, Kraalhoek, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Gaste dink N4 Guest Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rustenburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Deel 18, Kraalhoek, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA77a3b391d79db9d504d36e8448b870e469b698a9e80e2eacd717f65ff2c45a99dbe4da6a6e550cc634942961d3020887041f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 45 5 1 4 Portion 18 Kraalhoek 0300 Noordwes 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.635379655999 27.135848502318