Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Na Genoeg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 69

Resensies 1671

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 14 resensies vir Na Genoeg
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Franco B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Franco B
Saam met vriende

Goeie ervaring, maar ongelukkig te naby aan die plaaslike gemeenskap.

Dit was 'n goeie ervaring tenspyte van die plaaslike inwoners wat keer op keer probeer kreef smous het en hard musiek op die trappe langs die huis gespeel het. Die bure was bedagsaam en die wag by die hek was vriendelik. Die huis is nie baie groot nie, maar daar is 'n klomp stelsels in plek gesit om diefstal te verhoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda P

Excellent location provided quick access to the beach, restaurants and town.

A wonderful time was had by us all. It was very relaxing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eduan S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eduan S
Saam met vriende

Baie lekker en gesellig.

Baie lekker huis baie naby aan die see. Ons het dit baie geniet en sal definitief weer die plek besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anel M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anel M
Gesin met klein kinders

Heerlike kuierhuis.

Baie lekker gebly en gekuier, die huis was net verskriklik vuil. Melkbeker nog met melk binne kas gekry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizma P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma P
Gesin met tieners

Pragtige uitsig, met die mooiste sonsondergang.

Baie ruim eenheid, met alles wat nodig is om 'n lekker vakansie te geniet. Sien julle weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet T - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Piet T
Saam met vriende

Goed toegeruste eenheid met 'n fantastiese ligging.

Die eenheid is ruim met sy 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die kombuis is goed toegerus. Die stoep met sy braaiplek en fantastiese uitsig oor die baai is 'n hoogtepunt. WiFi beskikbaarheid is 'n groot plus. Die koste per nag is redelik hoog en boonop is daar 'n breekskade deposito van R2000 addisioneel betaalbaar. Die trappe op na die eenheid is ook 'n nadeel vir ouer mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V
Saam met vriende

Ons kon geen fout vind. Die huis het alle noodsaaklike geriewe, is reg op die strand geleë, stapafstand vanaf winkels en restaurante. Ons het 'n fantastiese verblyf gehad. 10 uit 10.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erich V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Erich V
Gesin met klein kinders

Heerlike rus in baie netjiese wooneenheid met pragtige uitsig van die stoep.

Pragtige ligging en vreeslik netjies. Alle benodighede is daar. Skoon beddegoed en pragtige dekor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Gerhard S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ligging puik, kan nie vir beter vra nie maar bederf deur ander elemente.

Die huis self nie te sleg nie maar ook nie soos vertoon word nie. Kombuis nie voldoende nie, glase deurmekaar groottes en nie ses van een tipe nie. Stoof vieslik vuil, jy voel dat jy nie aan die dials wil vat nie. Beddegoed het gevoel dit is net omgedraai en nie gewas nie. Dan is daar die elemente wat in die omgewing bly wat voor jou deur lawaai en drink en harde musiek maak. Die reëls wat gaste moet nakom is groot aan ons verduidelik maar dit geld blykbaar net vir gaste. Sondagoggend ry taxis vol gelaai deur die kompleks en parkeer op strand voor jou deur - ons word deur 'n ketting by ingang gestop en gevra waar bly ons maar die kan net inry en voor jou deur kom lawaai en drink. Glad nie aangenaam nie en mens voel onveilig. Ons was Sondagoggend wakker geskreeu met die buite beams wat skreeu - kon niemand sien nie maar iets of iemand was daar. Dis jammer dat so mooi ligging so bederf word. Ons sal beslis nie weer daar kuier nie. Jy sien uit na 'n rustige naweek met jou familie na harde werk en dit was dit definitief nie.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicole J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole J

Peaceful and enjoyable.

Our stay at Stay In Paternoster Na Genoeg, was fantastic the views were pleasant and the atmosphere. We thoroughly enjoyed ourselves. Place was clean and stunning will definitely book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolette K
Gesin met tieners

Rus vir my siel.

Na Genoeg is baie sentraal, en loopafstand van meeste restaurante en winkels. Die eiendom is op die strand, met 'n ongelooflike uitsig oor die see. Ek mis reeds my oggendkoffie op die stoep as die son se eerste strale die see inkleur, of my glasie wyn as die sonsondergang die laaste kleure vir die dag verf. 'n Perfekte huisie vir 'n onvergeetlike kuier in Paternoster. Goeie sekuriteit met Trelli-deure, alarmstelsel en beams.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lester K - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Lester K
Gesin met klein kinders

Uitstekende ligging.

Die nabyheid van ’n opslaanhok en mense wat gedurende die nag langs die muur gesit het was bietjie onrusbarend. Alhoewel daar beams is het ek steeds onveilig gevoel om met my gesin en klein seuntjie daar te wees gedurende die nag. Die dag was fine.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre M
Saam met vriende

Ongelooflike posisie op die strand en is goed ingerig.

Sal beslis weer die wonderlike plek bespreek. Het alles wat jy nodig het en meer en is letterlik na genoeg aan die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlene D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene D
Saam met vriende

Stukkie hemel op aarde!

Na genoeg is 'n perfekte plek as jy bietjie wil wegbreek uit die stad se gejaag. Alles was perfek, ons het direkte toegang tot die strand gehad en die plek self was ten volle toegerus. Ons het al die plekkies in die dorp te voet besoek. Die sonsopkoms en ondergang is 'n moet vanaf die heerlike stoep. Na Genoeg sien ons beslis weer. Sommer gou in die toekoms!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Kom 28, Seeduikerstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaCwSpdwbJdbUVrGJ98jvNv2XOpnktVbUcbFEmbiT0ITxgNVbAP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 28 Die Kom Seeduiker Street 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.808720530201 17.888474017382
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem