LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Naaldekoker | LekkeSlaap
+8

Naaldekoker

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildevylaan 6, Roodekrans, 1724, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Naaldekoker is in Roodekrans geleë en bied gehalteverblyf vir 'n klein gesin, sakereisiger of oornaggaste. Dit is lekker naby talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede geleë.

Die woonstel is op 'n woonerf geleë en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus.

Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2 gaste en dit kan ook as 'n lessenaar gebruik word. Gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is lieflike braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Naaldekoker sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 2 resensies vir Naaldekoker
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
3.5/5

Ligging

  • Wildevylaan 6, Roodekrans, 1724, Gauteng
  • Gaste dink Naaldekoker het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wildevylaan 6, Roodekrans, 1724, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb3f8efcc90837805faebbdacbfd32071b914944f0eb51e405ee1be8296396b60a8a42fa3f04600fd282b8aabc2b39183f38f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 2 5 1 4 6 Wildevy Avenue Roodekrans 1724 Gauteng 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -26.10941 27.84239
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!