Naboomfontein Guest House
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Carmen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Jaar gelys 9
Opsomming van Resensie
Rika E - Nov 2020
Algehele gradering
Rustige atmosfeer
Willie O - Okt 2020
Algehele gradering
Bad experience.
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Maryke B - Jul 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs, rustige omgewing.
Lourens R - Des 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Naboomfontein Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Geseënde Kersfees en voorspoed vir 2018.
Roland V - Nov 2017
Algehele gradering
Heerlike rustige ontspannende naweek met vriendelike hulpvaardige eienaars.
Naboomfontein Guest House se terugvoer
Mnr Roland,
Baie dankie vir u terugvoering en eerlikheid.Ek is bly jy is tevrede.Mag ons weer sulke eerlike opregte mense huisves soos u.
Groete,
Bertus
Jan M - Jul 2017
Algehele gradering
Glad nie wat mens verwag vir die prys nie.
Naboomfontein Guest House se terugvoer
Goeie more Jan,
Dankie vir jou terugvoer, ons waardeur dit en is altyd oop vir voorstelle. Ek sou julle enige tyd na ander eenhede toe geskuif het as julle julle ontevredenheid onder my aandag gebring het. Ek vra omverskoning vir julle ervaring hier by ons. Ek het etes aangebied maar ons het nie 'n spesifieke spyskaart nie, maar is altyd bereid om enige disse voor te berei. Weereens vra ek omverskoning vir enige ongerief.
Groete
Carmen
Duif L - Apr 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike en gasvrye eienaars, wat geen moeite ontsien het om in enige behoefte te voorsien nie.
Ricardo E - Okt 2016
Algehele gradering
Waarde vir geld in die natuur.
Naboomfontein Guest House se terugvoer
More Ricardo,
Baie dankie vir julle terugvoer. Ons het julle kuier regtig baie geniet. Goeie, opgevoede kinders met baie goeie maniere. Ek is so bly julle het dit geniet. Ons sien uit na julle volgende kuier! Sterkte met julle skool en sport, ons bid dat God Sy hand oor julle sal hou!
Plaas groete,
Carmen
Deon A - Sep 2016
Algehele gradering
Billik, maar nie aanvaarbaar.
Naboomfontein Guest House se terugvoer
More Deon,
Ek is jammer om te hoor dat julle die verblyf ongerieflik ervaar het. Ons waardeur enige terugvoer en sal ten alle tye ons bes doen om ons gaste se verblyf sover moontlik te verbeter en te vergemaklik. Sou julle my enige tyd in kennis gestel het van julle ontevredenheid, kon ek julle na 'n ander eenheid geskuif het. Weereens vra ek om verskoning vir enige ongerief.
Groete
Carmen
Lisan S - Aug 2016
Algehele gradering
Gemaklik en gerieflik en vriendelik.
Naboomfontein Guest House se terugvoer
Goeie more. Baie dankie vir julle terugvoering, ons waardeer dit opreg. Julle is enige tyd welkom hier by ons, julle weet nou waar om ons te kry. Wees verseker van ons beste diens te all tye. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Geseënde dag, Carmen.
Dianne S - Apr 2016
Algehele gradering
Fantasties.
Naboomfontein Guest House se terugvoer
Goeie Middag Dianne,
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer dit. Julle is enige tyd weer welkom by ons. Ek weet dit was biekie besig met die klomp seuns hier en kon nie baie saam julle kuier nie maar volgende keer moet ons 'n vleisie saam braai.
Baie sterkte vir julle seuns wat nog hierdie jaar rugby moet speel.
Groete en Geseende dag.
Carmen
Hannelie E - Sep 2015
Algehele gradering
Puik!
Naboomfontein Guest House se terugvoer
Goeie more Hannelie,
Baie dankie vir julle terugvoer, ons waardeer dit opreg. Wees verseker, julle is enige tyd welkom hier by ons. Dit was nou regtig aangenaam om julle as gaste te akkomodeer.
Geseende dag
Carmen
Michael Cornelius J - Jul 2015
Algehele gradering
Waarde vir geld verblyf met vriendelike en gasvrye ontvangs.
Naboomfontein Guest House se terugvoer
Goeie more,
Baie dankie vir julle terugvoer, ons waardeer dit opreg. Wees verseker, julle is enige tyd welkom hier by ons. Dit was nou regtig aangenaam om julle as gaste te akkomodeer.
Geseende dag
Carmen
Tessa D - Jun 2015
Algehele gradering
Eienaars vreeslik gasvry!
Naboomfontein Guest House se terugvoer
Goeie more Tessa,
Baie dankie vir julle terugvoer, ons waardeer dit opreg. Wees verseker, julle is enige tyd welkom hier by ons. Dit was nou regtig aangenaam om julle as gaste te akkomodeer.
Geseende dag
Carmen
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 782 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naboomfontein Plaas, 25 km vanaf Naboom na Potties op die R101-pad, Mokopane, 0600, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom