Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Naboomfontein Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 782 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naboomfontein Plaas, 25 km vanaf Naboom na Potties op die R101-pad, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Naboomfontein Guest House is op 'n gesinsplaas, sowat 23,5 km vanaf Mookgophong, voorheen bekend as Naboomspruit, in Limpopo geleë. Dit is gerieflik geleë op die R101 tussen Naboomspruit/Mookgophong na Pietersburg/Mokopane en 2,5 ure se ry van Johannesburg af.

Verblyf word in verskillende, losstaande eenhede wat volledig toegerus is vir selfsorg aangebied. Paartjies, groot en klein groepe van tot 180 gaste kan geakkommodeer word - ideaal vir skoolgroepe.

Daar is 4 eenhede wat elkeen slaapplek vir 4 gaste bied. Elkeen van hierdie eenhede het 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens in die kamers, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis en leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met 'n mikrogolf, yskas, gasstoof en kombuisware.

Die rugsakreisigersverblyf is ideaal vir groter groepe, aangesien daar slaapplek is vir tussen 70 en 100 gaste. Daar is 7 kamers, elkeen met 5 slaapbanke en slaapplek vir 10 gaste per kamer. Daar is 15 ekstra slaapbanke in die oop area. Die eenheid het aparte badkamers vir mans en dames. Die mansbadkamer het 1 bad, 4 storte, 2 toilette en wasbakke; die damesbadkamer het 1 bad, 4 storte, 2 toilette en wasbakke. Daar is ook aparte ablusieblokke met 8 storte, 8 toilette en 4 wasbakke. Ander geriewe sluit 'n pooltafel, tafeltennistafel en 'n gimnasium-area beskikbaar.

Daar is 2 aparte eenhede, Berguise, wat elkeen slaapplek vir 'n minimum van 20 gaste het. Dit is ideaal vir die meer avontuurlustige gaste wat van die berge en die bos hou. Die eenhede deel 'n bosboma waar gaste van die braaigeriewe gebruik kan maak. Dit bied 'n egte bosveld-ervaring met die berg reg langs jou.

Gedurende die reënseisoen vloei daar 'n stroompie tussen die twee berge deur na die einde van die plaas toe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 15 resensies vir Naboomfontein Guest House
Netheid
4.1/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • Naboomfontein Plaas, 25 km vanaf Naboom na Potties op die R101-pad, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Gaste dink Naboomfontein Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 782 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naboomfontein Plaas, 25 km vanaf Naboom na Potties op die R101-pad, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3ZTU3ZWJmLTk3MGMtNGIwZS1hYWE3LThlODE1YjEzYWM2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R150 per nag, vir 2 mense 15 5 1 4 Plaas Naboomfontein 25km van Naboom na Potties op R101 pad 0600 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.353657425709 28.845317609787