Naby-Als
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waverley-weg 159, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R900 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Naby-Als is 'n selfsorg-eenheid op die eienaars se perseel in Dan Pienaar, Bloemfontein. Die perseel is sentraal en naby verskeie winkels, skole, colleges, winkelsentrums en hospitale.
Die eenheid het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die kamers deel 'n badkamer wat 'n stort het.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, broodrooster en 'n ketel toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 5, 'n gemaklike rusbank en 'n TV met DStv. Daar is braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad en onderdakparkeerplek op die perseel.
Besienswaardighede in die omtrek sluit die Franklin Natuurreservaat, Loch Logan Waterfront, Windmill Kasino, geskiedkundige besienswaardighede en die Bloemfontein Gholfklub in.
Slaapplek
’n Bespreking by Naby-Als sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Waverley-weg 159, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Naby-Als het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Dan Pienaar Hillsboro Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waverley-weg 159, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom