Mostertdrif Akkommodasie by Naby, Neffens | LekkeSlaap
+28

Naby, Neffens

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jonkershoek-weg 35, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Naby, Neffens is in 'n boomryke woonbuurt in Stellenbosch geleë en bied verblyf in 2 selfsorg-eenhede.

Gaste kan die eenheid in die binnehof, Naby bespreek. Die ander opsie is die ateljee-eenheid, Neffens, bespreek. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Naby het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en Neffens is 'n oopplan-eenheid met 'n dubbelbed. Elke eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Elke eenheid het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskas, induksieplaat en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Elke eenheid het 'n TV wat kan stroom, asook DStv. WiFi is beskikbaar.

Elke eenheid het sy eie ingang en toegang tot 'n klein tuin. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die eenhede kan saam bespreek word vir 'n gesin of groep vriende.

Naby, Neffens is 1,5 km vanaf Stellenbosch Universiteit en 2 km vanaf die middedorp met al sy winkels en restaurante. Gaste kan Dorpstraat verken, op 'n skopfiets die dorp verken, in die Jonkershoek Natuurreservaat gaan voetslaan, aarbeie pluk by Mooiberge (binne seisoen), die wynplase verken, die Stellenbosch Botaniesetuin of die Giraffe House Wildlife Awareness Centre besoek.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Jonkershoek-weg 35, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jonkershoek-weg 35, Mostertsdrift, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 8
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADnGVLpAZYPzROQi3Gc5KDoE8XY3d9Js2pHuK0MqnoE6lDXdjKf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 35 Jonkershoek Road Mostertsdrift 7600 Wes-Kaap 086 999 0018 12:00-23:00 10:00 -33.9349594 18.8781094
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za