Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bluemere Living

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drakensbergstraat 1121, 6 km vanaf Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bluemere Living is net buite Witrivier op ’n 40 hektaar-plaas omring deur inheemse bome en bied gerieflike selfsorgverblyf in selfsorgwoonstelle. Die bestemming bied maklike toegang na die dorp se geriewe en is ideaal vir bergfietsryers, ouers wat naby skole in die area moet wees, sakereisigers en besoekers aan die Laeveld.

Verblyf is beskikbaar in 7 kreatiewe, kleurvolle woonstelle met slaapplek vir 2 volwassenes of 2 volwassenes en 2 kinders. Elke eenheid beskik oor 'n slaapkamer, badkamer en 'n goed toegeruste kombuis. Elke eenheid het ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi en lugversorging. In die winter is daar 'n gaskaggel om te gebruik.

Bluemere Living het ook 'n klein, gemeenskaplike swembad, 'n braai-area en veilige parkeerplek. Die perseel is 6,9 km vanaf Witrivier se middedorp en is 'n tuiste vir diere soos duikers, witstertmuishonde en verskeie voëlspesies. Daar is ook verskeie bergfietsroetes vir gaste om te verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 41 resensies vir Bluemere Living
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Jaar gelys 6

Ligging

  • Drakensbergstraat 1121, 6 km vanaf Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Gaste dink Bluemere Living het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panoramaroete Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Drakensbergstraat 1121, 6 km vanaf Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJYsOHADJu9zK8l9IpFv5h3eqOproRxw5iSwOTYtNeUa44r7myQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 1121 Drakensberg Street 6 km from White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.281134587347 30.990809877316
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem