Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nag Apie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Howitzer Laan 41, Ifafi, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nag Apie is 'n gerieflike selfsorg-eenheid vir 2 gaste en is in Ifafi, Hartbeespoort geleë.

Die eenheid is op die eerste verdieping en het 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer. Die slaapkamer het lugversorging, 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n bad, 'n stort en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Gaste kan ontspan in die sitkamer met 'n TV met Netflix, en daar is WiFi.

Die woonstel het ook n private braai - hoekie op grondvlak.

Skadu-parkeerplek vir 1 voertuig is agter 'n afstandbeheerhek beskikbaar.

Hartbeespoort bied 'n wye verskeidenheid doendinge, soos riviervlotvaart, bootvaarte, abseil, perdroetes, lugballonvaart, 4x4, bergfiets- en vierwielmotorfietsroetes, asook stap- en voetslaanroetes. Gaste kan ook die Borakalalo-reservaat, die Hartbeespoortdam-akwarium en die Harties-kabelbaan besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by Nag Apie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 41 resensies vir Nag Apie
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Howitzer Laan 41, Ifafi, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
  • Gaste dink Nag Apie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Howitzer Laan 41, Ifafi, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA597d31f03e5d5cdac5f2580fd3474bf6c5a0cf620c04b1e3ae655b36ff76d018a5c73123fd82b4f9fbc70d0901c05754046b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 41 5 1 5 41 Howitzer Avenue Ifafi 0260 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.744235840221 27.897678220902