by Nag Apie | LekkeSlaap
+8

Nag Apie

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 25 resensies vir Nag Apie
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Gerrit P - Aug 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker verblyf in Harties.

Het lekker gebly, goed ingerigte woonstel. 2 Staffies op die erf was die hoogtepunt, so oulik en vriendelik. Die WiFi was so bietjie stadig en het soms gesukkel om op te vang, verder geen klagtes nie.

Vicki S - Jun 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicki S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en 'n rustige wegbreek.

Area en verblyf was aangenaam, privaat en rustig. Diens was baie vriendelik en gasvry. Sal weer teruggaan.

Marcus N - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marcus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, well maintained apartment with all modern amenities you need.

Apartment was situated in a good area near shopping centers and restaurants that made it convenient. Wi-Fi worked but needs to be reset as it was constantly going on and off.

Renier S - Mei 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renier S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon en gemaklik.

Baie oulike plekkie. Netjies en skoon. WiFi gaan aan en af, maar kon darem gebruik. Ek sou matras van bed verander, maar verder het ons baie lekker gebly.

Cecil B - Apr 2022
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cecil B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons kuier was baie lekker.

Mense was baie vriendelik en behulpsaam.

Anthony L - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was very lekker and convenient.

Needed a weekend getaway and found this place suitable and close to all amenities. Will refer friends.

Annique H - Feb 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annique H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en gemaklik.

Die woonplek is geleë op die perfekte plek en naby alles wat mens kan doen.

Hendrik C - Jan 2022
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie professionel.

Was baie goed ontvang. Stephanes is baie behulpsaam.

Jarries V - Des 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jarries V
Enkelreisiger

Ruim en rustig.

Die eenheid bestaan uit 'n sitkamer - kombuis, slaapkamer en ruim badkamer. Ek wou in Ifafi wees, so hierdie plek was ideaal geleë. Veilige parkering binne in die erf beskikbaar.

Etrecia J - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etrecia J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Happy clients.

Nice, clean and private accommodation.

Elize G - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaar baie vriendelik. Eenheid was mooi skoon en goed toegerus.

WiFi het nie heeltyd goed gewerk nie.

Michelle V - Nov 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plek om te rus, 10/10

Vriendelike gasheer, huis is toegerus met alles wat jy nodig het, WiFi is beskikbaar, lugversorging is beskikbaar, veilige parkeerplek onder 'n skadunet, ek sien uit na ons volgende besoek.

Motaung Emily M - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Motaung Emily M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful stay.

The place is wonderful and peaceful. The owners Stephan and Teresa are very friendly people. Our stay was pleasant except for the dogs I was a bit uncomfortable but every time we wanted to go out they were locked inside. Given a chance i will definitely visit again. Thank you Stephan, Teresa and Hennie who came to open for us on our arrival.

Leezel V - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leezel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek.

Perfek, het die twee honde op die werf baie geniet. Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Jordan M - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jordan M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Our stay was pleasant and the hosts were very friendly and helpful.

We did have some WiFi issues Saturday night, so we weren't able to watch TV as everything is WiFi-operated and had no water Saturday morning, however, the host sorted that out very quickly and was very helpful.

Eugene V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was very nice. Friendly people.

The only thing is we forgot our cell phone charger there and have asked if the owner could send it to us via Postnet but since we've asked we can't get hold of him. His suggestion was to buy a new charger.

Chanel D - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel D
Saam met vriende

Was baie lekker gewees.

Die plek is baie mooi en die eienaars baie vriendelik.

Mookho N - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mookho N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful.

Friendly service, did not meet the owner, but her daughter, Celine, who was more than welcoming and very helpful, available whenever you needed her.

Charles V - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charles V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek en my man het baie lekker gebly.

Ons was in Hartbeespoort vir 'n kursus. Ons het baie lekker gebly en sal vir seker weer vir Nag Apie ondersteun.

Jimmy M - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jimmy M
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is very nice and very clean, I'll definitely come back.

The owner Stephanie was very welcoming along with the two beautiful dogs, they both very friendly dogs as well. The hospitality is amazing, everything we needed was supplied to us with no hesitation.

Jj D - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jj D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dis rustig, veilig en stil.

Dis 'n lekker plekkie met alles wat jy nodig het, diens is goed en vriendelik. Dis rustig en ideaal vir die wat 'n naweek van rus en vrede en net bietjie stilte wil hê.

Celeste D - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celeste D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The stay was peaceful, very private and relaxed.

The owner is very friendly.

Jean-pierre J - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-pierre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nagapie is die beste verblyf in Hartbeespoort.

Dit is regtig waarde vir geld en regtig naby aan alles. Die eienaar laat ’n mens dadelik tuis voel en die woonstel is gerieflik en daar is alles wat ’n mens nodig het. Elke keer as ek nou Harties toe gaan, boek ek vir seker weer in by Nagapie.

Tello S - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tello S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nag Apie is a peaceful place to be. We really enjoyed our stay and the owners are very friendly. In future I would love to go back there for a holiday.

Nag Apie its not far from anything you would like to have, like entertainment or shopping or restaurants - you name it. You just take a walk. My next trip there I will stay for 2 more weeks. Thank you very much, Nag Apie. We really enjoyed our stay!

Nag Apie se terugvoer

Hi Tello,
You are most welcome to come again, you were great guests!
Regards
Stephan Jooste
Nag-Apie

Nag Apie
Selene G - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selene G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker plekkie vir twee.

Baie netjiese en privaat blyplekkie, gasheer en gasvrou is beskaafd en vriendelik. Sal beslis weer daar gaan bly. Naby aan baie besienswaardighede en winkels.

Nag Apie se terugvoer

Hi Selene,
Baie dankie vir julle ondersteuning,
Kom gerus weer!
Groete
Stephan Jooste
Nag-Apie

Nag Apie
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Howitzer Laan 41, Ifafi, Hartbeespoort, 0260, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA597d31f03e5d5cdac5f2580fd3474bf6c5a0cf620c04b1e3ae655b36ff76d018a5c73123fd82b4f9fbc70d0901c05754046b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 41 Howitzer Avenue Ifafi 0260 Noordwes 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -25.744235840221 27.897678220902
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem