LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 10 Nagua Bay | LekkeSlaap
+18

10 Nagua Bay

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v R44 en Fucshia-straat, Naguabaai 10, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Naguabaai 10 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veiligheidskompleks in die kusdorpie, Gordonsbaai.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof en oond, yskas-vrieskas, en mikrogolfoond. Die leefarea het 'n TV en bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n draagbare braai. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Die kompleks het direkte toegang tot die Gordonsbaai-strand. Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike swembad, en tennis- en muurbalbaan in die kompleks.

Slaapplek

’n Bespreking by 10 Nagua Bay sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 10 Nagua Bay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • H/v R44 en Fucshia-straat, Naguabaai 10, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink 10 Nagua Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v R44 en Fucshia-straat, Naguabaai 10, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b627d88318177b05e92bce62c4b67e30b35ae5a5234f23e91dce938f1b054f9bd63454ddcd8c03ffcf65d66b20849cf8059?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Corner of R44 and Fucshia Street 10 Nagua Bay 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.144540528553 18.85244384408
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!