LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nahoon Mouth Guest House | LekkeSlaap
+25

Nahoon Mouth Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maystraat 1, Nahoon, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 150 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Nahoon Mouth Guest House bied gerieflike verblyf in 'n lieflike gastehuis slegs 1,1 km vanaf die gewilde Nahoonstrand in Oos-Londen. Die gastehuis is 2,5 km vanaf Oos-Londen Gholfklub en bied toegang tot 'n verskeidenheid restaurante in die area.

Verblyf word in 4 en suite-gastekamers wat elk hul eie ingang het, gebied. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke kamer het 'n enkelslaapbank, gratis WiFi, 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die en suite-badkamers het elk 'n stort. 'n Volle engelse ontbyt is beskikbaar en aandetes kan teen 'n ekstra koste bedien word.

Die gastehuis bied 'n gemeenskaplike braai-area, 'n kroeg en 'n gemeenskaplike swembad en -tuin. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek. Oos-Londen se lughawe is 14,4 km weg en 'n lughawependeldiens is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Maystraat 1, Nahoon, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 150
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maystraat 1, Nahoon, Oos-Londen, 5201, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvFiqWOpV9Ay9HR96y09XKNUmSBRCLnO7WMYBVQjxfrzNLxisSj?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (vir 2 persone) 1 May Street Nahoon 5201 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.987916746168 27.935283373016
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!