Naledi Self-catering Chalets

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Naledi Self-catering Chalets skuil naby Rustenburg en Magaliesburg in die voorheuwels van die pragtige Magaliesberge. Magaliesburg is in die ongekunstelde platteland en is ideaal vir 'n wegbreeknaweek en opwindende buitelug-aktiwiteite.

Daar is 4 selfsorgeenhede op die plaas wat deel vorm van 'n natuurreservaat. 3 van die eenhede het slaapplek vir 'n gesin of 'n groepie. Die vierde eenheid is ideaal vir 'n 2. Elke eenheid het 'n kombuisie met 'n stoof, yskas en mikrogolfoond.

Die eenheid vir 2 het 'n privaat swembad. Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad vir die ander eenhede. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Doendinge op die plaas sluit voetslaanroetes, fietsry, voëlkyk en swem in. Aktiwiteite in die omgewing sluit gholfspeel, wildritte, grottoere, spa behandelings en visvang in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Baarshengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Naledi Self-catering Chalets gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za