Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Namasté

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 69

Resensies 1664

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 11 resensies vir Namasté
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.1/5
Sarette L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarette L

Lieflike, ruim, lekker kuierhuis. Baie keurig.

Ons het heerlik gekuier. Ligging perfek. Stil,rustig en veilig. Oorgenoeg breekware, messegoed en glase. Als van goeie kwaliteit. Groot, lieflike beddens en beddegoed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie B
Saam met vriende

Mooi memories gemaak in 'n lekker plek.

In ag genome die tarief wat betaal is en in vergelyking met vele ander akkomodasie-plekke wat ons al besoek het, sou dit waardeer word as daar aandag aan die volgende gegee was: seep of stortjel in storte. Ten minste een skottelgoedwas-tablet per dag. Ten minste een vullissak per dag. Koffie, tee, suiker en melk, veral as verwelkomingspak. Dit is aandag aan sulke klein goedjies, wat baie min kos, wat 'n groot verskil kan maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja Q - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Sonja Q
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan glad nie die pad of onderdakbraai gebruik het nie.

Sal nooit weer gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mandie L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mandie L
Gesin met klein kinders

Mooi view, lekker kuierhuis.

Goeie waarde vir geld. Sal definitief weer wil gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Candice N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice N
Gesin met tieners

Namaste, the perfect greeting for your weekend vacay.

Loved this weekend away. You are just a short stroll away from the gorgeous beach. You wake up to the most glorious sunrise. You have a well-equipped kitchen, extremely comfortable bedrooms. You are walking distance to Paternoster waterfront and to Seekombuis restaurant, you are perfectly placed in this glorious seaside town. Just two things that would make this place absolutely perfect, bathrooms need more towels, and bathroom mats. There number of keys for doors and shutters and trellis is a lot, consider making it a bit easier for guests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus V
Saam met vriende

Rustig.

Ons het nie veilig gevoel nie, te veel rondlopers tussen in die huise, was vertel om altyd te sluit en alarmstelsels aan te sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizane V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizane V
Saam met vriende

Heerlik ontspan en gekuier!

Ons sal vir seker weer Namasté besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena S
Saam met vriende

Pragtige, ruim huis met asemrowende see uitsig.

Huis groot genoeg vir 6 mense. Lekker ruim met mooi uitsig en pragtige binneshuisversiering. Sentraal geleë en loopafstand van see af. Sal beslis weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aviva L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aviva L
Saam met vriende

What a sensational stay at Namaste!

Just spent a truly fantastic weekend away in Paternoster. Namaste was the perfect choice, a short stroll onto a small and secluded beach, less disturbances by locals and furnished very tastefully. We could find no fault at all with the place. Great service! We will be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lizl D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizl D

Lovely house, facilities and location. Missed WiFi but everything else was really enjoyable.

Beautiful relaxed venue Lots of options for nature lovers to walk, run and do birding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sonkwasstraat 23, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0Yzc1MDIzLTgzMTAtNGU0Ny04NzAyLTJmY2ZiYjAzM2I5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 11 5 1 5 23 Sonkwas Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.811338888889 17.883677777778
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem