Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nambiti Plains

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Magdel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Nambiti Plains
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Zelda E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

My 50ste verjaarsdag gevier op die perfekte plek.

Woorde kan nie die lekker verblyf, atmosfeer en personeel beskryf nie. Hulle het my 50ste verjaarsdag ongelooflik spesiaal gemaak. Magdel, Bronwyn en Bettie is dierbare mense en het vir my 'n piekniek langs die rivier gereël, borrelbad en heerlikste etes. Die spa word ook hoog aanbeveel, ons het vir 'n hotstone-rugmassering gegaan. Die wildritte was besonders, het cheetah, leeus, kameelperde, buffels en nog vele meer gesien. Ons gaan beslis terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nambiti Plains se terugvoer

Dankie Zelda vir die mooi woorde! Ons is bly om te hoor dat ons jou verjaarsdag spesiaal kon maak. Die span het dit baie geniet om julle hier te hê en bietjie te bederf. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Nambiti Plains
Charl B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspanne, lekker gerus en geëet, uitstekende wildritte, personeel vriendelik en professioneel.

Lodge self is 5-ster-gehalte. Omgewing voor Lodge ontsier deur afgesaagde bloekombome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jp B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jp B
Gesin met klein kinders

Alles was puik.

Ons het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tracey M - Apr 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey M
Gesin met tieners

Incredible

The guide, staff, food and place were first class. Could not have asked for a better weekend. Did not want to leave, could have stayed longer. Will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R9 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R9 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R9 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nambiti Wildreservaat, Elandslaagte, Ladysmith, 3370, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNlMDY5MTc0LWY1MzMtNGM0OC1hZDY1LTVhODg1ZTNhOTU2MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 900 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Nambiti Game Reserve Elandslaagte 3370 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-14:00 10:00 -28.450283758358 29.996723238128
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem