Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Namib Desert Lodge

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Stephanie Geverifieer

Eiendomme 42

Resensies 74

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Namib Desert Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Helgard D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helgard D
Saam met vriende

Uitstekend, maar wantrou gaste want hul het 'n finansiële stelsel wat nog nie heeltemal in die 21ste eeu is nie.

Verblyf se ligging en restaurant is baie goed, personeel uitstekend en vriendelik, insluitend ontvangs. Wanneer dit egter by die betaling van ekstra kostes kom en die stelsel werk nie, word jy egter 'n gyselaar van 'n gierige stelsel wat gaste, wat verkies om nie met baie kontant ophand te reis nie, wantrou en geen alternatief kan voorstel nie. Jy moet as gas op 'n stukkende selfoon en op 'n onstabiele WiFi met 'n toepassing wat probleme het en byvoorbeeld nie deur my Sweedse medereisiger se bank aanvaar word nie, probeer betaal. Dit is darem al 2023 en organisasies moet vir sulke gebeurlikheid beplan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anita H - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita H
Saam met vriende

Prachtig uitzicht.

We verbleven in de camping2go tent. Erg netjes met comfortabele bedden, grote badkamer en buiten keuken. Het uitzicht was prachtig. Personeel erg vriendelijk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liezl M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl M
Saam met vriende

Ongelooflike natuurskoon en rustigheid. 'n Lafenis vir die siel.

Ons sal weer kom en langer bly. Wonderlike plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met vriende

Nommerpas tent akkommodasie neffens Sossusvlei.

Heerlike goed-toeruste 'glamping' tente in 'n pragtige omgewing. Hier skort niks! Tent uitleg verseker oorgenoeg privaatheid. Ons kom weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arlene B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene B
Gesin met tieners

Awesome.

Baie lekker gebly en baie baie bederf met al die gemsbokke wat sommer voor jou deur lê. Swembad was lekker. Kos was lekker en net om die draai staan 'n pienk yskas in die middel van die woestyn met water en koeldranke! Sal beslis die plek aanbeveel vir enige tipe reisiger.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onvergeetlike ervaring.

Dit was as wonderlik. Bakoor-jakkals kom een amper uit jou hand uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Quentin D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Quentin D
Saam met vriende

Lieflike ligging. Heerlike kos.

Baie geniet. Beslis weer soontoe reis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarel E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongestoorde rustigheid van die Namib op sy beste.

Ons was in die tent-akkommodasie. Dit is 'n ent weg van die lodge en baie privaat, baie ruim vir 2 persone en ook heel ruim as daar 2 kinders by is. Skottelgoed is van hoë gehalte en braaigeriewe is ok, geboude braai sal beter wees. Badkamer is baie lekker groot met goeie waterdruk en lekker warm water, genoeg stoorplek vir tasse. Ons het eers laat op ‘n April-namiddag ingeboek en hitte was nie 'n probleem nie, maar op warm somersdae sal die tent warm wees. Daar is wel 'n lugreëlaar in wat sal help. By die lodge is dit pragtig met 2 swembaddens en baie sitplek. Ons het slegs ontbyt geëet, dit was lekker maar duur teen R200 per persoon. Ons sien uit om weer te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alexander V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexander V
Saam met vriende

Moeitevrye, vriendelike en pragtige Lodge.

Kos was baie goed en tapbier was yskoud!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mariana G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariana G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful and friendly service from the staff. Awesome swimming pools after a hectic days travel. Camp2Go highly recommended.

Awesome lodge. Camp2Go was really fantastic. Oryx grazing in front of our tent every morning. Very welcoming swimming pool with a cold glass of wine. Staff very friendly and helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rachit J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachit J
Gesin met klein kinders

Best experience we had in Nambia, courtesy of the Namib Desert Lodge's staff and management team.

Beautiful place, professional and care taking staff, great food, awesome backdrop of fossilised dunes with biking and hiking trails to live dunes, highly recommended. We stayed for 3 nights with family of 4 (2 adults and 2 kids), place is kid friendly, though bit of a drive from Sossusvlei, but experience to stay next to fossilised dunes and hiking there, you won't get if staying next to camps near Sossusvlei.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Namib Desert Lodge se terugvoer

Dear Rachit,
Thank you for this great review. We are happy that you enjoyed your stay at Namib Desert Lodge and will share your kind word with the lodge staff.

Namib Desert Lodge
Charlotte K - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlotte K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Prentjiemooi, absolute waarde vir geld.

Die vyfster verblyf in die tented camp bied absolute waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda D

Great stay, thank you.

Thank you, great hospitality and a friendly and helpful team.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Great verblyf, dankie.

Dankie, great gasvryheid en 'n vriendelike, behlupsame span.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja L
Saam met vriende

Alle verwagtinge oortref!

Ek en drie vriende het 'n toer deur Namibië gedoen, waarvan Namib Desert Lodge ons eerste verblyf was. Ons het in die Camping2Go (tenthuise) gebly en al ons verwagtinge was oortref! Die plekkie is uitgerus met alles wat jou hart kan begeer en nog meer - van 'n werkende yskas, volledige badkamer, 'n braaiplek en alle gereedskap waarvan jy kan droom - selfs 'n potjie indien jy sou wou potjiekos maak! Jy is ver genoeg geleë vir privaatheid en 'n onbelemmerde uitsig, tog naby genoeg om van hul fasiliteite gebruik te maak indien jy by hul eetsaal wil eet of by een van hul swembaddens wil uitspan na jy die Sossusvlei duine uitgeklim het. Namib Desert Lodge is dalk meer gemik op buitelandse gaste, maar die Camping2Go is uitstekende waarde vir geld vir Suid-Afrikaners (of Namibiërs) wat deur die land wil toer en 'n kamp-effek wil beleef sonder om hul eie kamptoerusting saam te ry (met die gerief van 'n volledige badkamer!) Ek het als vooruit betaal deur die webtuiste, dus was die inboek- en uitboekproses gemaklik en vinnig. Daar is nie juis winkels in die omgewing nie so alle spys en drank moet saamgeneem word (koffie en tee inkluis), asook jou eie braaihout. Dit sal ons beslis bybly as 'n hoogtepunt van ons trip!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Namib Desert Lodge se terugvoer

Dear valued guests,
Thank you so much. We love this review and we are glad that you found so much value in our services. Please come back again, next time you get the chance.
Kind greetings on behalf of Gondwana, Koney.

Namib Desert Lodge
Vanaf R4 450
R4 450 R3 783
per nag, vir 2 mense
Vanaf R4 450
R4 450 R3 783
per nag, vir 2 mense
Vanaf R4 450
R4 450 R3 783
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 132 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Namib Desert Lodge, , Solitaire, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA26bb8b4d11acc18666085b63b5169d281d18509f2385eacc00b0fe834c82e151248481ee0cd11ceeeca1ee1cf1c4ecd64ee2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 450 nouVanaf R3 783 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 Namib Desert Lodge Sossusvlei 0000 Hardap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.116645561885 15.905204379762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem