by Namib Desert Lodge | LekkeSlaap
+51

Namib Desert Lodge

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 1 Aug 2022 tot 31 Okt 2022 gemaak.

  • Kapasiteit: 136 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Namib Desert Lodge, , Solitaire, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 038 R3 230 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Namib Desert Lodge is tussen die asemrowende gefossileerde duine in die Sossusvlei-area in die Namibwoestyn geleë. Hier kan gaste die sonsondergange en oggendritte tussen die rooi duine geniet. Gaste kan in die swembad afkoel, kyk hoe die gemsbokke by die watergat drink, die staproetes in die duine aandurf of by die knus restaurant by die lodge gaan eet.

Namib Desert Lodge beskik oor 66 gastekamers wat elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort, lugversorging en 'n veranda het. Die kamers bied 'n uitsig oor die woestynlandskap of die gefossileerde duine. Die lodge het ook 'n kampeerterrein met skaduwee onder akasiabome op die oewer van 'n droë rivierloop. Die kampeerterrein beskik oor tente wat volledig toegerus is. Elkeen het 4 enkelbeddens met linne, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuis met 'n yskassie, stoof, wasbak en 'n braai-area op die terras.

Die lodge bied 2 swembaddens waarvan een soutwater en een varswater is, en 'n restaurant en kroeg met 'n heerlike terras met 'n pragtige uitsig. Gemsbokke en springbokke is gereeld by die watergat te sien. Die lodge bied oggend- en sonsondergangritte teen 'n ekstra koste, asook staproetes vir diegene wat die area wil verken.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Namib Desert Lodge
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Namib Desert Lodge, , Solitaire, 0000, Hardap
  • Gaste dink Namib Desert Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Hardap Namibië
Vanaf R4 038
R4 038 R3 230
per nag, vir 2 mense
Vanaf R4 038
R4 038 R3 230
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 136 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Namib Desert Lodge, , Solitaire, 0000, Hardap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtIsZksCBfWKBDmGniYprksISIuN7QBoKiZck3MFoF5rHZVaYLh?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 038, nou Vanaf R3 230  per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 Namib Desert Lodge Sossusvlei 0000 Hardap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.116645561885 15.905204379762
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem