by Namib Dlux Guestrooms | LekkeSlaap
+26

Namib Dlux Guestrooms

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger-laan 80, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Namib Dlux Guestrooms is in die stil, boomryke woonbuurt van Universitas aan die westelike kant van Bloemfontein geleë, tussen die Universiteit van die Vrystaat en die N1. Dit is perfek vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word in 6 eenhede aangebied met basiese verhit-en-eet-geriewe. Elke eenheid het privaat ingang en 'n hoë gehalte-bed en -beddegoed en handdoeke. In elke eenheid is daar Netflix, WiFi en kombuisgeriewe soos 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en koffiestasie.

'n Gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek met geslote kringtelevisie is vir alle gaste beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 15 resensies vir Namib Dlux Guestrooms
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • Paul Kruger-laan 80, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Namib Dlux Guestrooms het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Paul Kruger-laan 80, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6YAw84BuwAt79aXIQHzkNsTSerPJbzUHgpCwlBToAvp9AXO1MO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900  per nag (plek vir 3) 15 5 1 5 80 Paul Kruger Avenue Bloemfontein 9301 Vrystaat 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.123476726868 26.187542405951
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem