Namib Dlux Guestrooms
9 resensies
Gastehuis
- Kapasiteit: 21 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paul Kruger-laan 80, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)
Beskrywing
Namib Guest Rooms is in die stil, boomryke woonbuurt van Universitas aan die westelike kant van Bloemfontein geleë, tussen die Universiteit van die Vrystaat en die N1. Dit is perfek vir sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf word in 7 semi-selfsorgeenhede aangebied en daar is slaapplek vir 26 gaste. Elke eenheid het 'n hoë gehalte-bed en -beddegoed, handdoeke, toiletware, 'n privaat badkamer en 'n klein kombuisie. Alle eenhede is met 'n yskas- mikrogolfoond, ketel en koffiestasie toegerus. Daar is 'n Slim-TV met Netflix teen die muur in elke eenheid, sowel as WiFi.
'n Gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek is vir alle gaste beskikbaar.
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
4.1 uit 5van 9 resensies vir Namib Dlux Guestrooms
Netheid
3.9/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.1/5
Ligging
- Paul Kruger-laan 80, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Namib Dlux Guestrooms het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Universitas Bloemfontein Vrystaat
- Kapasiteit: 21 persone
-
Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paul Kruger-laan 80, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom