Swakopmund Akkommodasie by Namib River Camp | LekkeSlaap
+42

Namib River Camp

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Namib River Camp
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Johan T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T
Saam met vriende

Absoluut briljant.

Dit was baie rustig. Kort net nog 'n pot in die kombuis.

Elmari W - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari W

Skoon, netjies, baie aangenaam.

Kamers is ruim, spierwit beddegoed en als wat jy nodig het om heerlik te kuier. Sal dit werklik aanbeveel.

Andre V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld verblyf!

Na twee dae sy verblyf op die koel klam kus in Swakopmund was Namib River Camp 'n goeie ervaring - net 10 km binnelands is weer heerlik gemagtig. Die akkommodasie was uitstekend, woonstel goed gemeubeleer en uitgerus met alles wat nodig is. Netjies en skoon met uitstekende diens deur die eienaar. Ons het meer gekry as verwag. Sal weer daar tuisgaan as ons in omgewing is.

Christiaan D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik na 'n baie koue eerste nag.

Die wooneenheid was ruim en netjies, maar baie koud. Die eerste aand het ons koud gestort ook. Ons vriendelike gasvrou het die volgende dag ekstra komberse verskaf en die stort se water was daarna gangbaar. Met 'n verwarmer sal dit 'n baie aangename blyplek wees.

Christo A - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo A
Enkelreisiger

Baie lekker plek om te bly.

Baie gasvrye, skoon en netjiese plek. Baie veilig daar. Ek beveel aan vir almal wat blyplek in Swakopmund soek.

Carlien D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carlien D
Saam met vriende

Goed versorgde eenhede met 'n ruim en skoon gevoel.

Gerieflik, ruim, netjies, wonderlike gasvrou wat baie moeite gedoen het met warm komberse toe daar 'n onverwagse koue uitbreek. Ons het so lekker gebly en sal die plek verseker voorstel!

Jim S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jim S
Gesin met tieners

Prachtige accommodatie met mooi uitzicht en vriendelijk personeel.

Inrichting van huis is mooi en ruim. Op de compound is een restaurant waar je lekker kunt eten en er is een zwembad. Op het meer kun je varen en vissen. Perfecte uitvalsbasis voor krugerpark en omgeving Hazyview.

Mariette C - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Hemel op aarde.

Na 2 weke se kamp in die sanderige Namibië was Namib River Camp net wat ons nodig gehad het. Ronje se gasvryheid en warm hart het ons dadelik laat tuis voel. Die opgradering na 'n groter woonstel en die was van ons wasgoed (teen geen ekstra koste) was waarlik 'n groot bederf! Ons het ongelooflik lekker gekuier!

Philip U - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Philip U
Enkelreisiger

Skoon, netjies en funksioneel.

Plekkie baie bekostigbaar en waarde vir geld. Effe uit die dorp uit, maar in rustige omgewing.

Rik P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rik P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste rusplek net buite Swakopmund.

As jy 'n vlekkelose skoon, goed toegeruste, rustige kamp soek, hoef jy nie verder te kyk nie, jy het dit gevind. Die gasheer is 'n lieflike dame en die ruim kamer wat ons gehad het, was ver bo verwagting. Ons sal hierdie plek absoluut aanbeveel. 10/10! Super!

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Ultimate rest place just outside Swakopmund.

If you are looking for a spotless clean, well equipped, tranquil camp, look no further, you've found it. The host is a very nice lady and the spacious room we had was far above expectations. We will definitely highly recommend this place. 10/10! Super!

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Johan D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Enkelreisiger

Goeie waarde en gemaklike verblyf.

Ronja en haar span sorg baie goed vir hulle gaste. Die eenheid was gemaklik en goed toegerus. Die gastehuis is 12 km buite Swakopmund, so vinnig om in die drop te kom, maar het die voordeel dat die mis vroeër lig en dit nie so klam en koel is heeltyd soos dit in die dorp kan wees nie. Daar is heelwat te doen in die omgewing. Lekker gebly en sal dit weer in die toekoms gebruik.

Chanel S - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanel S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreek.

Lekker plek vir wegbreek.

Fanie M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Baie vriendelik ontvang en baie aangename verblyf. Sal definitief weer daar oorbly.

Leon F - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese en skoon akkomodasie.

Dit was regtig baie aangenaam om daar te bly. Die eienaar was baie vriendelik en behulpsaam.

Martin C - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Martin C
Enkelreisiger

Ek het my verblyf baie geniet en sal weer daar bly in die toekoms.

Sien sterre.

Henri K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri K
Gesin met klein kinders

Very neat, well maintained, clean place.

It was a very pleasant overnight stay and the lady helping us was very accommodating.

Johan D - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie oulik.

'n Lieflike plekkie net paar km voor Swakopmund, Danny en Ronja jul is awesome. Maak hierdie plek deel van jou trip.

Namib River Camp's terugvoer

Baie baie Dankie ons waardeer dit baie.
Hoop julle het 'n wonderlike trip gehad en nog baie avontuure beleef. Ons hoop ons sien julle weer een of ander tyd.
Groete
Ronja

Namib River Camp
Vanaf R560
per nag (plek vir 2)
Vanaf R560
per nag (plek vir 2)
Vanaf R560
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D1901, Plot 176 Swakopmundriver Plot , Swakopmund, 0000, Erongo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAh5qjcTWjJHVXjlyXJ8rzvcpvwG4Mxrk17EpesvybxecYH8PdZP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R560  per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 D1901 Plot 176 Swakopmund River Plots 0000 Erongo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -22.640368394418 14.639061265635
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za