Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nandini

Winteraanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delverstraat, Lindequesdrif, 1911, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 100 R880 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Nandini is sowat 35 km vanaf Vanderbijlpark, 37 km vanaf Parys, 57 km vanaf Potchefstroom en sowat 95km vanaf Johannesburg. Dit bied aan gaste 'n ontspanne wegbreek in 'n rustige omgewing aan die oewer van die Vaalrivier in Lindequesdrif en is ideaal vir hengelaars en gesinne. Dit is ook uiters geskik vir familie saamtrekke of 'n groep vriende wat wil wegbreek van al die gejaag.

Daar is 4 eenhede wat afsonderlik of as 'n geheel bespreek kan word. Neem asb. kennis dat rook nie toegelaat word in die eenhede nie.

Die rivier is ongeveer 120 m breed, maar motorbote word egter nie daarop toegelaat nie. Reg voor die oord is die rivier baie diep en bied visvanggeleenthede vir barber, karp, geelvis en modderbek gevang. Vis moet terug in die rivier gesit word nadat dit gevang word.

Daar is ’n restaurant en kroeg, Biki Byte Bisto, op die perseel. Honde word toegelaat indien vooraf gereël.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 46 resensies vir Nandini
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Jaar gelys 5

Ligging

  • Delverstraat, Lindequesdrif, 1911, Noordwes
  • Gaste dink Nandini het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Noordwes
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Delverstraat, Lindequesdrif, 1911, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7Iydx33Y29CwpvsvLzYqQBZ6c7KQtxuiM3QNuuDWeOfR18h2Ek?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag (plek vir 3) 46 5 1 5 Delver Street Lindequesdrif 1911 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.73874614218 27.588228518848
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem