Berea Akkommodasie by Napier House | LekkeSlaap
+20

Napier House

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Napierweg 31, Essenwood, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Napier House bied gerieflike B&B-verblyf wat sentraal geleë is in Musgrave, Durban. Die smaakvol versierde gastehuis is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers en dis die ideale plek vir diegene wat Durban wil verken.

Akkommodasie word gebied in 6 smaakvol versierde en suite-kamers. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en M-Net, WiFi, lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n haardroër en 'n yskassie. Linne, badhanddoeke en toiletware soos sjampoe, seep en stortseep word voorsien. Daar is 'n wasgoeddiens teen 'n ekstra koste op die perseel. Daar is ook veilige parkeerplek vir sowat 8 voertuie op die perseel. 'n Pendeldiens van en na die lughawe en in die omliggende area kan gereël word.

Die gastehuis het 'n swembad wat ideaal is vir warm somersdae en daar is ontspanningsareas om die swembad en op die stoep. Gaste kan Durban se Goue Myl, Sun Coast Casino, uShaka Marine World, Durbanse Botaniese Tuine, Mitchell Park, ABSA Stadion, Kingsmead Krieketstadion, Durban Buitelugklub, Beechwood gholfbane, sowel as strande, restaurante en winkelsentrums besoek.

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 4 resensies vir Napier House
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Napierweg 31, Essenwood, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Napier House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Napierweg 31, Essenwood, Durban, 4001, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJoqfoq17BUyc2fu5VNYQafkyx6LgtAgDmTM86UW4jlP2lHK97E?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 31 Napier Road Essenwood 4001 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -29.8427804 31.0069741
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za