Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nat-Art Accommodation

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Natalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 12

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 7 resensies vir Nat-Art Accommodation
Netheid
3.9/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.7/5
Vanessa F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Vanessa F

Sal die plek nooit aanbeveel nie.

Die bad het nie eens 'n handvatsel gehad om die water mee oop te draai nie. Die ketel het nie 'n sif gehad nie. Daar was van vorige gaste ou kos in die yskas. Daar was ongemaklike kussings en breekware om te gebruik. Die plek was warm en het 1 klein waaier gehad. Die WiFi het nie gewerk nie, selfs nadat ons dit by die eienaar gerapporteer het. Ons gaste wat net lekker saam wou kuier en speletjies gespeel het aangesien die WiFi nie gewerk het nie, was deur die eienaar bed toe gejaag. Sal die plek vir geen familie aanbeveel nie. Die badkamer het 'n groot venster gehad met die kleinste gordyn wat net bo toe maak. Almal wat daar verby loop kan sien wat binne aangaan. Die 1 kluis het nie eens 'n sleutel gehad nie. Dit was regtig aaklig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jolanda G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda G
Gesin met klein kinders

Was baie lekker, sal beslis weer daar bly.

Baie vriendelik ontvangs en baie lekker plek sal beslis die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin S - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin S
Enkelreisiger

Netjies, skoon en baie sentraal.

Voldoende fasiliteite vir selfsorg. Naby winkelsentrum en maklike/vinnige toegang tot snelweg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nat-Art Accommodation se terugvoer

Baie dankie Martin vir die resensie.

Nat-Art Accommodation
Marie L - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Marie L
Gesin met klein kinders

Beknop, ingekrimp. Geen leefruimte. Die klein oondjie is waarskynlik steeds nie skoon gemaak nie.

Sal nooit weer daar bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nat-Art Accommodation se terugvoer

Ek is spyt dat julle verblyf nie aangenaam was nie. Dis baie jammer day julle nie vir Banda gevra het om die oond skoon te maak toe julle elke dag gegroet het nie.

Nat-Art Accommodation
Payton O - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Payton O
Besigheidsreis

Cosy, home-away-from-home!

Lovely, neat, clean, comfortable and value for money accommodation. Unfortunately did not get the opportunity to meet Natalie in person due to time constraints, however everything was well organised and ready on my arrival. I only stayed overnight and therefore could not indulge in all the extras provided at Nat Art. Will definitely recommend Nat Art and would love to stay there during future trips to Cape Town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nat-Art Accommodation se terugvoer

Thank you Ilze-marie for your review. Yes I do hope that next time we meet face to face. You are most welcome to visit any time!

Nat-Art Accommodation
Carl A - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl A
Enkelreisiger

Vriendelike eienares en baie behulpsaam.

Skoon, netjies en huislik en maklik om te kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nat-Art Accommodation se terugvoer

Baie dankie Carl, did was gaaf om jou te ontmoed
Groete Nat

Nat-Art Accommodation
Reanda V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Het baie lekker gebly. Sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Thibault-rylaan 142, Edgemead, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc14e68e2bb8ba14399fc533a6333627c02d3bef8d48d3c97644e4f6ff2004c9e695e0f85c2857968281d0851d748ef524d74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 142 Louis Thibault Drive Edgemead 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.865524834114 18.555964529514
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem