Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nat-Art Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Thibault-rylaan 142, Edgemead, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nat-Art Accommodation is in Edgemead, 'n luisterryke voorstad van Kaapstad geleë. Hierdie instansie is naby die N1, maar ver genoeg om geen geraas daarvan te kry nie. Edgemead is 'n stil, gesinsvoorstad met baie bome en voëls. Dis naby Century City, Montague Gardens, Paardeneiland, Epping, Bellville en Parow.

Gaste kan gebruik maak van die swembad en braai-areas. Alle parkeerplek is op die perseel en voor die hoofhuis.

Gratis, onbeperkte vesel-WiFi is beskikbaar en dit is gekoppel aan 'n ononderbroke kragtoevoerstelsel wat beteken dat internet steeds beskikbaar sal wees tydens beurtkrag. Elke eenheid het 'n slim-TV.

Rook word nie in die eenheid toegelaat nie. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Nat-Art Accommodation se eienaars is ook gretig om inligting te verskaf oor uitstappies na die mooiste en mees ongerepte plekke in Suid-Afrika.

Nat-Art is 700 m vanaf Edgemead-winkelsentrum met verskeie geriewe soos 'n supermark, 'n wassery, restaurante, 'n mediese sentrum en vele meer. Die lughawe, middestad en die V&A Waterfront is 17 km se ry hiervandaan. Ons is ook net 8 km vanaf Grand West Casino en Century City is 5 km weg. Sakereisigers is naby Montague Gardens, Century City, Paardeneiland en Epping.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 7 resensies vir Nat-Art Accommodation
Netheid
3.9/5
Diens
3.6/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Natalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 12

Ligging

  • Louis Thibault-rylaan 142, Edgemead, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nat-Art Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Louis Thibault-rylaan 142, Edgemead, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 13
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc14e68e2bb8ba14399fc533a6333627c02d3bef8d48d3c97644e4f6ff2004c9e695e0f85c2857968281d0851d748ef524d74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 7 5 1 4 142 Louis Thibault Drive Edgemead 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.865524834114 18.555964529514
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem