Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gooderson Natal Spa Hot Springs & Leisure Resort

Hotel

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 138

Jaar gelys 11

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 25 resensies vir Gooderson Natal Spa Hot Springs & Leisure Resort
Netheid
3.8/5
Diens
3.9/5
Ligging
3.6/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.8/5
Naveshsingh S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Naveshsingh S
Gesin met tieners

Very disappointing with safety and hygiene.

Very disappointing. Safety is not a priority. They could not provide towels to take to the hot pools. The pool had turned green. They don't provide helmets for the horse riding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karlien V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Karlien V

Kinders het die swembaddens geniet. Verblyf, terrein en spa is teleurstellend.

Natal Spa se selfsorg verblyf laat veel te wense oor, instandhouding is 'n wesenlike probleem. Definitief nie waarde vir geld nie. Die pad daarheen is byna onbegaanbaar en baie gevaarlik. Aan die positiewe kant is die swembaddens en warmwaterbronne goed instand gehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Doug D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Doug D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Die oord het baie aandag nodig en kort opgradering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine J
Gesin met klein kinders

Dit was 'n heerlike wegbreek vir ons gesin. Met baie aktiwiteite vir die kinders sowel as die ouers. Ons almal het dit baie geniet.

Ons is 'n gesin van 5 en het in die hotel tuisgegaan. Die fasiliteite is al oud, maar baie mooi instandgehou. Alles is skoon en netjies en die kos was lekker. Die swembaddens word elke Woensdag skoongemaak en die speelarea is nuut oorgeverf. Daar was meer as genoeg aktiwiteite en verskillende swembaddens om ons mee besig te hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Betsie W - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect.

Perfect for whole family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Michelle V
Gesin met klein kinders

Eenvoudig en goed toegerus.

Ground-staff was vriendelik en behulpsaam, alhoewel ons nie dieselfde kan se vir die 2 oord bestuurders (vermoed hul was) wat rondgeloop het tydens ons kuier, en nie van veel hulp was nie. Baie nors en onpersoonlik met ons gewees op 2 okkasies tydens ons kuier by Natal Spa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Walter T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter T
Gesin met klein kinders

It was a lovely break and there was plenty to do for both adults and children.

The staff are friendly and were willing to bend backwards to accommodate us. The rooms are a little outdated, but the experience made up for it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Saam met vriende

Baie mooi en gerieflik.

Ons het net daar oornag, maar sal graag wil teruggaan vir 'n langer kuier in die somer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Susan V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, sal aanbeveel beslis.

Baie tevrede met diens, netheid, love die Wellness Spa, sal die plek beslis weer besoek en aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marike B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike B
Gesin met klein kinders

Onbeskryflike kliëntediens, pragtige versorgde oord!

Mr. Francois Roux, U kan trots wees op al die harde werk en dedikasie van u en die span by Natal Spa. Ons kannie wag om weer te kom kuier nie! Vandat ek en my gesin by Gooderson Natal Spa aangekom het was ons op die hande gedra. Die kinders het so lekker gespeel en geswem. Die oord is in 'n fantastiese toestand en veilig met netjies gesnyde gras en silwerskoon swembaddens. Die hotel was fantasties en die kos puik! Ons wil regtig dankie se vir 'n wonderlike naweek! Mr. Francois Roux is 'n wonderlike bestuurder van die oord en ons sien nie gereeld soveel harde werk wat met 'n glimlag op die gesig gedoen word nie. Baie dankie weereens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donavan V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donavan V
Gesin met klein kinders

Baie lekker en rustig.

Dit was n baie lekker tyd. Ons was vir 2 dae daar en die diens was great. Die personeel baie behulpsaam en vriendelik. Die geriewe daar is ook perfek geen probleme nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Talitha F - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Talitha F
Gesin met klein kinders

Not impressed.

We booked to stay for 3 nights at the Gooderson Natal Spa, and paid in full, weeks before arriving, for my wife son and me. Upon arrival, their first attempt was to try and fleece me for a further R3000 odd that was apparently outstanding. After a short argument, they let it go. The place is not well maintained, the children's jungle gym had loose rusted screws sticking out in numerous places, 2 of which I pulled out by hand and presented to reception. The hot water to the shower was not working on the first night, the air-conditioner broke twice while we were there, irregular replacement of towels and toilet paper, and to top it all, all day everyday, down at the main pool area, a mobile DJ played disco music. Despite there being a general warning sign right next to his setup that stated no loud music or disturbances will be tolerated, they somehow decided this was a better idea than a tranquil Spa. On the same path was the "Tranquillity Centre", which was supposedly for relaxation and unwinding, a bit difficult when listening to club music. The only place to escape this was at the far bottom of the property. Not even in our hotel room could we relax and catch an afternoon nap, it was annoyingly loud. Despite complaining repeatedly, it was only temporarily turned down to a moderate level, and eventually when completely losing my temper with management the afternoon before we left, did they actually turn it down. Well, actually, their first suggestion was that we be moved to a quieter part of the hotel, but this was 2 separate single rooms. I booked a Family Room as clearly my wife, 5 year old son and myself wish to be together on holiday. Only when refusing this did they consider turning the music down. This shows a complete lack of understanding of how to deal with customers. I understand that some people want to party with outdoor music, but there should also be the respect from the management of the organisation, that some people want peace and quiet when they have booked to stay at a spa. At a moderate level the people down at the pool area could have listened to it, while not being subjected to the continuous noise in the rest of the spa, particularly areas designated to relaxation. To make it even worse, 2 mornings while walking past the pool area, there weren't even any people at the pool area. I have stayed in hotels around South Africa, Europe and Canada, and never experienced anything quite like this before.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marisa A - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marisa A
Gesin met klein kinders

Baie duur vir wat mens kry. Die selfsorg -enhede is baie outyds en die meubels en beddens baie oud.

Die selfsorg-eenhede moet oor gedoen word. Meubels is baie oud en die bed in die hoofslaapkamer kan eintlik deurgaan as 'n enkelbed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thandeka K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandeka K
Saam met vriende

It felt like home away from home!

Thank you, Gooderson for hosting us. Words can never begin to describe the fun we had! A great venue, facilities and friendly staff, especially the Manager Mr Patrick Sithole.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hendrik S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hendrik S
Saam met eggenoot / lewensmaat

They over promise and under deliver.

Paid R370 a day, more than advertised on the website. Bed and breakfast was supposed to be included but was offered at an additional R99 per day. Linen had holes in. The staff wasn't very helpful when I requested to discuss this with the general manager. Did not give me a call back so this could happen. Bar was good but very expensive. Paid R35 for a Savanna which is R10 more than what I paid anywhere else on my trip. Some of the pools were closed due to maintenance. Luckily it was cold, but seeing that they were claiming it is peak season you would expect everything to be working.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gary S - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gary S
Gesin met klein kinders

Gerieflike, aangename verblyf.

Gerieflike akkommodasie met vele verblyf-opsies en baie aktiwiteite om kinders besig te hou. Ons sal beslis weer in die somer terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdie T - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdie T
Gesin met klein kinders

Lekker ontspannend.

Personeel was vriendelik. Oulike geriewe. Die plek is skoon en die kamers ruim. Dit was baie lekker!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cathy H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place to stay.

Neat premises, clean facilities. Challenges: The room we stayed in didn't have a remote for the TV, had to change channels manually - not a train smash. We were given a set of keys - the one for the front door worked but the door opening onto the patio didn't work - we were forced to push the door open from the inside to get out and back again. Other than that - awesome stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andries K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andries K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Kan maar gerus gaan inloer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Celeste V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie tevrede!

Dit was ons derde besoek aan die oord en weereens is ons baie tevrede daar weg. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die kos was uit die boonste rakke en die geriewe in die kamers sonder fout! 'n Mens kan sien daar word nou baie werk gedoen aan die terrein self en ons sal beslis weer die oord besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shih Ting L - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shih Ting L
Saam met vriende

Nice gateway venue.

Facilities are great, love the pools.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rika D - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Rika D
Saam met vriende

The stay was pleasant.

The place needs upgrading! The Jacuzzi at the 1 pool was not switched on all weekend and I could see it hasn't been on for a while! It is not cheap staying there at the resort, so one does expect that all facilities are available. I booked for 2 couples, but on arrival we have were booked in a unit with 1 double bed and a bunk bed in one room. Fortunately I was able to upgrade at a price!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patrick V - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Patrick V
Gesin met klein kinders

The accommodation needs to be refurbished/modernised.

Very nice location, but the accommodation needs to be modernised/refurbished.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 498
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 498
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 498
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remainder Koubadplaas Erf 191, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf48e31cdd8ea7693dbd9766266fcd34e25f328a49d60a06e9e72743d7022d3371fb13b5923a2b675d1413f35c3b4f86da43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 498 per nag, vir 2 mense 25 5 1 4 Lot 191 Remainder Koubad Farm Paulpietersburg 3180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -27.528147222222 30.867258333333
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem