Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Gooderson Natal Spa Hot Springs & Leisure Resort

Hotel
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n 1% toerismefooi word gehef en is met aankoms betaalbaar.

Slegs van toepassing op selfsorg-eenhede:
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 per eenheid is met aankoms in kontant of met kredietkaart betaalbaar. Die deposito word by vertrek terugbetaal indien daar geen skade aan die eenheid en/of sy inhoud berokken is nie. Indien die breekskadedeposito deur middel van 'n EFT gedoen word, sal daar geen terugbetaling gedoen word nie en dit sal as krediet behou word by die oord se geriewe.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 498
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 498
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 498
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Remainder Koubadplaas Erf 191, Paulpietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf48e31cdd8ea7693dbd9766266fcd34e25f328a49d60a06e9e72743d7022d3371fb13b5923a2b675d1413f35c3b4f86da43?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 498 per nag, vir 2 mense 25 5 1 4 Lot 191 Remainder Koubad Farm Paulpietersburg 3180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-00:00 10:00 -27.528147222222 30.867258333333
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem