Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Natalee Holiday House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Juttenstraat 9, Saldanha, 73959, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Natalee Holiday House is in Saldanha geleë en bied gehalte-verblyf aan gaste. Dit is ideaal vir 'n familie of 'n groep vriende en is naby verskeie geriewe en die strand.

Dié huis beskik oor 3 slaapkamers en het slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelslaapbank, geskik vir kinders. Daar is 'n gaste-badkamer wat gedeel word deur dié 2 kamers.

Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die sitkamer het gemaklike sitplek en daar is in buite en binnebraai. Die patio spog met 'n pragtige see-uitsig.

Daar is onderdakparkeerplek en 'n motorhuis beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Natalee Holiday House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Dubbelslaapbank
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 3 resensies vir Natalee Holiday House
Netheid
4.7/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Irma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 5

Ligging

  • Juttenstraat 9, Saldanha, 73959, Wes-Kaap
  • Gaste dink Natalee Holiday House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Saldanha Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Juttenstraat 9, Saldanha, 73959, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqWLvx7Kqxatquiun3EJThMA277gWn2fHo5w9lacEzQLulJRO2k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 9 Jutten Street Saldanha 73959 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-20:00 14:00 -33.0113984 17.9482969
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem