Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

National Lodge

  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edwardstraat 56, Benoni, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

National Lodge is in Benoni in Johannesburg, net 8 km vanaf Emirates Park-stadion, 10 km vanaf Lakeside Mall en 45 km vanaf O.R. Tambo Internasionale Lughawe. Die Lodge is ook naby gholfbane, verskeie hospitale en winkelsentrums en bied hartlike gasvryheid en verpersoonlike diens aan hul gaste.

Verblyf is beskikbaar in skoon, gerieflike kamers wat 'n tuislike gevoel bied. Gaste het 'n keuse tussen die Standaard Koninginkamers, Luukse Koninginkamers en Wittebrood-suites. Ander geriewe sluit tee- en koffiemaakgeriewe, lugversorging, 'n haardroër, TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in.

Verder het die lodge 'n gaste-sitarea met 'n kroeg, pool-tafels, 'n seisoenale swembad en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir National Lodge
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Edwardstraat 56, Benoni, 1501, Gauteng
  • Gaste dink National Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edwardstraat 56, Benoni, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81ec528120a2447a16fa85d14e08de3d1cb5a3908e6170546e21840f1ef4cdcc83a67976cf5ec5a82596512e551753c1c889?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 56 Edward Street Benoni 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.189874845252 28.298222120238