Nations Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Nations Lodge is slegs 3 km vanaf die Bram Fisher Lughawe op Bloemfontein geleë en kyk uit oor 'n pragtige Vrystaatse plantasie.

Ons bied luukse akkommodasie in 3 dubbelkamers/kamers met twee enkelbeddens en daar is ook 1 familiekamer. Ons tariewe is baie bekostigbaar en ons bied ook veilige parkeerplek aan gaste.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nations Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R595 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false