Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Natte Valleij

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 58 resensies vir Natte Valleij
Netheid
4.3/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Drienie K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Drienie K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Plekkie is netjies en skoon met basiese geriewe. Nie voorbereid vir beurtkrag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige atmosfeer.

Dit was baie lekker by Natte Valleij. Mooi ou gebou, skoon en alles wat nodig is. Kan beter doen om mens in jou blyplek in te boek. Die stort kort 'n bietjie werk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maritza U - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Maritza U
Gesin met tieners

Lieflike omgewing en skoon, netjiese cottage, maar onderhoud skort.

Ons is mal oor die ligging so op 'n wynplaas in die wingerd, maar die plaas is vervalle en die huisie en tuine kort aandag. Die cottage is lieflik onder die prieel, so oud en histories, maar nie ordentlik toegerus nie, veral die kombuis (bv. geen bottelopmaker (in die wynland?!?), teepot, papborde ens). Ons het nie instruksies oor toegang gekry nie en moes om die hek klim om in te kom en iemand te gaan soek wat vir ons kan sê hoe om in te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronelle E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ronelle E
Saam met vriende

Geskiedkundige blyplek.

Die plaas dateer uit 1715. Ons het in die Henhouse (eertydse hoenderhok) geslaap. Baie mooi omskep in 'n woning. Parkeerplek nader aan die woning sal 'n verbetering wees, asook 'n bietjie ontbossing by die ingang na die kombuisdeur. Die Henhouse is goed toegerus. Loadshedding was ook nie 'n probleem nie. Sal weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Gesin met tieners
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tania V
Gesin met tieners

Pragtige plaas.

Ons het baie lekker by Nattte Valleij gekuier. Die mense is vreeslik gaaf en behulpsaam. Die kamers was skoon en netjies en is skoongemaak terwyl ons rondgeloop het. Die plaas is ongelooflik mooi. Ons het in The Cellar Cottage gebly en kon glad nie die pad hoor nie. Die plaaslewe was rustig en behalwe vir die natuur se geluide, was dit stil. Dit is goed geleë naby alles wat ons gedurende die naweek wou doen. Ek sal vir seker my familie weer daarheen neem.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rochelle V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rochelle V
Saam met vriende

We had a lovely stay at Natte Valleij with easy check-in and check-out.

The location is superb. We stayed at the Henhouse which is so nice and neat. The only thing is that it smells a bit mouldy, but could have been due to the rainy weather. The sink by the main bedroom leaks water onto the floor. Other than that the henhouse is perfect, cosy and the wall heaters also made a huge difference at night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Natte Valleij se terugvoer

Dear Rochelle, thank you for leaving us such a lovely review! The buildings on the farm are very old, and during winter there is a bit of a smell that we are aware of and trying to find a solution to. We are also aware of the leak under the sink, and are currently repairing it. I am so glad that you enjoyed your stay otherwise! We hope to host you again in the future.

Natte Valleij
Karen E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen E
Besigheidsreis

Vreedsaam en rustig.

Drie van ons werksmense het by Natte Valleij gebly van Dinsdag tot Vrydag, 4 - 7 Jul. Hulle het die verblyf vreeslik geniet. Die natuurskoon en rustigheid was veral spesiaal. Die span het hulle baie welkom laat voel. Die koffie was veral lekker. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Natte Valleij se terugvoer

Dear Karen, thank you for leaving us such a lovely review. We hope to host you again in the future.

Natte Valleij
Rentia B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia B

Vreeslik lekker en ontspannend.

Ons het heerlik gebly en gekuier saam. Lieflike plek — regtig Kaaps soos hul sal sê. Die kaggel in die hoof huis het ons gered van die koue reënweer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Natte Valleij se terugvoer

Dear Rentia, thank you for your lovely review! We will be happy to host you again in the future.

Natte Valleij
Jeanette W - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jeanette W
Enkelreisiger

My verblyf was heel bevredigend en ek sê dit omdat dit gedurende die winter was.

Natte Valleij is meer 'n somer bestemming volgens my mening. Ek sal my volgende besoek gedurende gemelde tydperk beplan, aangesien dit dan die staproetes en ander beskikbaar sal stel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Besigheidsreis
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johann O
Saam met vriende

Netjies en skoon, maar nie wat ek verwag het van 'n "Wine Estate" nie.

Ek kan nie kla oor die netheid van die verblyf nie, maar die erf en omgewing is verwaarloos. Geen mense kon gevind word om te wys waar ons gaan bly nie en ook nie foon geantwoord nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Natte Valleij se terugvoer

Goeie dag Jacques,

Baie dankie vir julle review. Dit is altyd vir ons belangrik om ons gaste se eerlike opinie te kry sodat ons kan verbeter waar nodig. Maar in hierdie geval is julle review glad nie eerlik of waar nie, en ek wil dit graag van ons kant af regstel.
Julle het inboek besonderhede op die webtuiste portaal ontvang voordat julle gearriveer het. Waarop julle ook vir my genoem het dat julle nie daarop gekyk het voordat julle hier aangekom het voor ons inklok tyd nie. Ek het julle ook persoonlik ontmoet direk nadat julle by die plaas (nie estate nie) aangekom het, en julle verduidelik hoe om tot by julle eenheid te ry.
Soos genoem op ons beskrywing is ons plaas ver oor 200 jaar oud en alle geboue is nog van die oorspronklike strukture. Ons groot "oorgroeide" tuin is spesiaal geskep vir bruide en foto sessies. So daar is 'n taamlike verskil tussen verwaardeloos en vol. Tweedens wil ek ook noem dat ons nêrens adverteer dat ons 'n "Wine Estate" is nie, maar wel 'n werkende wynplaas. Ons het ook nie 'n proe kamer op die plaas nie (alhoewel ons wynproe doen op versoek), dus is ons slegs 'n werkende plaas wat export wyne doen.
Maar ek is seker dat julle veel meer gemaklik sal wees in 'n kliniese stads omgewing volgende keer met julle besoek aan die Kaap, aangesien 'n werkende wynplaas glad en geheel anders is as 'n "Estate".

Natte Valleij
Evette S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons baie lekker gebly was baie rustig en intiem.

Ons het baie die groenheid geniet en die stilte was wonderlik. Sal definitief weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Natte Valleij se terugvoer

Geagte Evette.
Ons is so bly dat julle die kuiertjie by ons geniet het, en die nodige kalmte vir julle siel hier kom vind het.
Ons hoop om julle sommer spoedig weer op 'n wegbreek hier te verwelkom.
Vriendelike Groete.
Chinè

Natte Valleij
Nicola S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola S
Saam met vriende

Lovely time in a lovely location.

We enjoyed our time with a braai and cooking. All facilities were clean and we had help from the host.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Natte Valleij se terugvoer

Dear Nicola, we are so glad that you enjoyed your stay with us. We are looking forward to hosting you again here in the future. Kind Regards. Chinè

Natte Valleij
Renita G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Renita G

Cute and Quaint.

Lovely accommodation to stay at. Place does need a little TLC but it would not deter me from staying there again. Perfectly situated on the wine route making it good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Natte Valleij se terugvoer

Dearest Renita, thank you for your review. We are happy that you enjoyed your stay with us. We try to do maintenance as much as possible on the buildings, but with 300 year's worth of history, these walls tend to have a certain look, one can even call it personality. But we always strive to work to a better tomorrow. We will definitely work on the points scored lower than the rest. But we hope to welcome you back in the near future. Kindest Regards, Chinè.

Natte Valleij
Alida V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida V
Gesin met tieners

Dit was fantasties!

Ons het 12 jaar gelede ook hier tuisgegaan en weereens die mees vriendelikste diens gehad. Die omgewing is pragtig en die huisies is baie gerieflik ingerig. Skoon en die heerlikste beddens om op te slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Natte Valleij se terugvoer

Beste Alida,

Baie dankie vir jou resensie. Dit was heerlik om julle terug te hê by ons.
Ons is so bly julle het die verblyf geniet en ons hoop julle het goed uitegrus terug gegaan.
Ons hoop om julle weer hier te verwelkom. Hopenlik hierdie keer bietjie vinniger

Natte Valleij
Ronelle V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle V
Gesin met tieners

Rustige plaas omgewing met pragtige natuurskoon.

Die tuinwoonstel het aan al ons basiese behoeftes voorsien en is goeie waarde vir geld. Dis naby Stellenbosch, maar weg van al die geraas & gejaag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Natte Valleij se terugvoer

Gedagte Ronelle
Baie dankie vir jou resensie, ons waardeer al ons kliënte sê insette en streef altyd na beter.
Ons is baie bly dat julle die verblyf by ons geniet het. En hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom.
Vriendelike Groete.
Chinè

Natte Valleij
Juanita M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely.

Beautiful farm with a lovely old world charm and family atmosphere.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Natte Valleij se terugvoer

Dear Juanita,

Thank you so much for your beautiful review, we are really glad that you and your partner enjoyed your stay with us.
We really hope to host you again in the future.

Safe travels.
Chinè

Natte Valleij
Charel D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charel D
Saam met eggenoot / lewensmaat

In die Stellenbosch-omgewing ervaar 'n mens 'n kwaliteit lewenservaring.

'n Belewenis om op 'n gasteplaas tussen die Stellenbosch berge en wingerde tuis te gaan en met sonsopkoms en ondergaan die gesels van die voëls te ervaar. Ons sal beslis weer Natte Valleij besoek doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Natte Valleij se terugvoer

Beste Oom Charel, baie dankie vir die pragtige resensie van ons stukkie hemel op aarde. En dankie dat julle sulke 5 ster gaste was. Ons is so bly dat julle die tyd hier op Natte Valleij geniet het. Ons hoop om julle weer in die toekoms hier te verwelkom.
Vriendelike Groete,
Chinè

Natte Valleij
Lynette R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved the fire place in the Cellar Cottage.

A very friendly and helpful lady helped us with the iron and drying of wet laundry. Thank you so very much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Natte Valleij se terugvoer

Hi Lynette.
Thank you for being a super guest. We are so happy that you enjoyed your stay with us and that we could assist with your needs.
We are looking forward to hosting you again in the future.
Have a lovely day.
Chinè.

Natte Valleij
Michelle G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle G
Gesin met tieners

Step into a different time.

Natte Valleij was truly a wonderful place to stay, a beautiful farm and lovely cottages. We absolutely loved the farm and sitting at the fireplace in the evening.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Natte Valleij se terugvoer

Hallo Michelle.
Thank you for your lovely review and we are so glad that you enjoyed your stay with us. Appreciating the calmness of the farm life and the unique feel of things is truly a blessing not many gets to enjoy. So we are happy that you got to experience this.
We are looking forward to seeing you and your family again in the future.
Have a lovely day.
Chinè

Natte Valleij
Jolindi P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jolindi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld - beskrywing is nie realiteit.

Natte Valleij is baie goed geleë tussen bekende wynplase, en ons kothuis was skoon. Ons was egter baie teleurgesteld in die plek oor die volgende redes: 1. Die beskrywing op die webtuiste sê dat daar 'n wynproelokaal op die plaas is waar wyn geproe en gekoop kan word, asook n brandewyndistilleerdery. Daar was geen teken hiervan nie. 2. Daar was nie diere op die plaas soos die foto's wys nie, geen perde nie en die stalle is vervalle en word as stoorplek gebruik. 3. Die plaas is in 'n baie swak toestand en word nie onderhou nie - lyk glad nie soos op die foto's nie. Die swembad is omring met bourommel en hekke, afdakke en heinings is gebreek. Die paaie was vol modder en gate na die reën, ons Fortuner het selfs gesukkel om daar uit te kom. 4. Alles in die kothuis is oud en swak onderhou. Die matras is bitter oud en ongemaklik, wit beddegoed vol geel ouderdom vlekke. Kombuisgeriewe baie basies. Leë sout -en suikerpotjies is vir ons gelos. 5. Ons is nooit verwelkom of mee gepraat nie. Die gasvrou het verskeie kere verby ons blyplek geloop sonder om kennis te maak. Slegs WhatsApp gestuur met instruksies vir sleutels. 6. Daar is wel 'n alarm, maar die battery raak pap na 'n uur van beurtkrag. Daar was ook geen liggies of kerse wat kon help tydens beurtkrag nie. Die plaas het baie potensiaal, maar word verwaarloos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Natte Valleij se terugvoer

Goeie dag Jolindi.

Baie dankie vir jou review. Dit is vir ons uiters belangrik om die goeie sowel as minder goeie ervarings van ons kliënte te hoor. Ek vra verskoning dat julle ñ minder goeie ervaring gehad het.
Alhoewel ons 'n werkende plaas is, trotseer ons onsself steeds op etiket en vriendelikheid. Ek het pas oor geneem as die nuwe bestuurder, dus kan ek slegs verskoning vra vir die feit dat julle nie behoorlik/ordentlik verwelkom of gegroet is nie. Alhoewel ons 'n self in boek sisteem het wat dit baie vir ons gaste vergemaklik, stem ek saam dat indien enige een van ons in die ronte is, dat 'n "Hallo" altyd welkom is, en ons kantoor deur ook altyd oopstaan vir wanneer kliënte meer wil weet oor aktiwiteite in en om die plaas.
Ons het 'n winery op die plaas en doen tastings, maar dit gebeur slegs op afspraak soos dit op ons borde by die hek aangedui is. Maar sou julle vra is ek doodseker dat hulle julle beslis sou neem na die proe lokaal.
Ons het perde en varkies wat vry loop in die veld langs van ons kothuise, so julle sou hulle nie in die stalle gewaar het nie. Aangesien, soos julle gesien het, ons die stalled nou gebruik vir stoor plek vir ons byekorwe. (Elke bietjie vir die natuur help) Nodeloos, vra ek weer verskoning dat julle nie die volle NV ervaring geniet het nie, en ek sal graag met julle in verbinding wil tree. Ek sal graag die saak met julle wil regstel.

Geniet julle dag.
Chinè

Natte Valleij
Peter K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Peter K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Dalk sal 'n ander omgewingsbewuste reisiger hierdie plek meer geniet. Die geboue is beslis nie so pragtig soos dit op die foto lyk nie. Die Henhuis waarin ons gewoon het, lyk of dit op die goedkoopste wyse aangepas is om verblyf te verskaf. Die deure, veral die agterdeur, is laag en telkens stamp jy jou kop. Die waterpype lek en sommige krane se handvatsels is los. Dalk moet die eienaars sê wat hulle nie aanbied nie, soos 'n elektriese ketel. Dit vat lank om water op die stoof te kook. Die skottelgoed se opwasbak lyk meer na 'n laboratorium se bak en dit ken ook al beter dae. Aanvanklik was ons onder die indruk dat die opwasbak en bad vuil is, maar by nadere ondersoek kom ek agter dat die goed oor tyd beskadig is. Hierdie plek word oorprys. Ek sal niemand daarheen aanbeveel of weer self daar gaan inboek nie. Dit is my eerlike opinie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Natte Valleij se terugvoer

Geagte Peter.
Baie dankie, ons waardeer jou eerlike review. Dit is vir ons jammer om te lees dat ons kliënte nie hulle verblyf by ons geniet het nie. Die plaaslewe is beslis nie vir elke persoon nie, aangesien dit in die reën seisoen baie modderrig en klam is, hence die naam, Natte Valleij. Ons geboue is oud en elke eenheid vertel sy eie storie. Die Henhuis waarin julle gewoon het is een van ons oudste geboue op die plaas. Dit is die oorspronklike hoender huisie wat in die 1800's gebou is en ons het hom omskep in 'n wooneenheid. Die deure is laer as normaal maar nie ongemaklik laag nie, en ons geen van die oorspronklike boustyl verander het nie. Aangesien dit ook as een van ons land se bekende monumente is. Ons het die kraan in die kombuis wat gedrup het, herstel, maar kon geen lekkende waterpype sien in die eenheid nie. Alle eenhede het elektriese ketels, brood roosters, yskas met 'n vries hokkie en 'n gas stoof met 'n oond in. Alhoewel die opwasbak oud is, pas dit in met die "rustique" styl en dekor van die eenheid. Ons is jammer dat julle nie die waarde in julle verblyf gesien het nie, maar soos jy tereg genoem het, is ons plaas meer vir iemand beskore wat 'n liefde vir die natuur en geskiedenis het en ook meer vir omgewingsbewuste reisigers bedoel is, en dat jy meer gemaklik sal wees in 'n moderne eenheid in die stad in plaas van die plaaslewe.

Natte Valleij
Ben V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ben V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi en skoon. Naby aan Stellenbosch en Paarl geleë.

Baie mooi en skoon. Naby aan Stellenbosch en Paarl geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
A.j. V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
A.j. V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel geskik vir een aand se oorslaap.

Op 'n snikhete Bolandse dag sou 'n aircon in die kamer baie gehelp het. Ook geen stort nie (slegs 'n bad) en geen tv. Geen melk in die kamer nie. Alles silwerskoon en alhoewel die gebou horing oud is, in goeie toestand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Natte Valleij se terugvoer

We are sorry to hear that you did not enjoy you stay with us.
We would however like to address your notes:
1. Our listing does not mention at all that we have either aircons or televisions in any of our cottages. We do however provide portable fans and Wi-Fi.
2. As per the photos on our listing, this unit has a beautiful Victorian bath. This is also very clear in our listing description.
3. We do provide guests with a starter amount of tea, coffee and milk for their stay. You would have found the fresh milk in the bar fridge in the room.

We urge potential guests to read our listing properly and look at the photos of the unit before booking in order to know what to expect and if it meets their needs.

Natte Valleij
Marisna V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisna V
Gesin met tieners

Pragtige plek met mooiste bome en hartlike ontvangs.

Is baie goed geleë vir ons behoefte. Goeie en vriendelike ontvangs. Pragtige boomryke lushof met swembad en tennisbaan. Netjies en skoon. Absoluut waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha A
Enkelreisiger

Very comfortable accommodation, kitchen well-equipped. Good facilities.

My stay coincided with an extremely hot day. The cottage was very cool and comfortable, the pool was lovely for an afternoon swim. Hostess was very welcoming and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janelle S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het lekker oorgebly by Natte Valleij en die aand heerlik gebraai op die stoep.

Lekker gebly en gebraai die aand. Baie rustig en die tuine voor die hoofhuis is pragtig. Ons het nie gelet daarop dat die plek 'n hele ent uit Stellenbosch is nie - ons sou nader wou wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester S
Saam met vriende

Baie sentraal in ’n pragtige tuin!

Knus verblyf naby baie besienswaardighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lieve V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieve V
Gesin met klein kinders

Brilliant for kids to run around.

Really great for kids and safe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Etienne V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Etienne V
Gesin met klein kinders

A bit too rustic. Close to very busy road. Created the impression of peace and quiet. Not quite.

We expected a rustic old farmhouse. We certainly got that. Great fireplace. Doesn't work very well. Not enough draft. Great coffee machine. Doesn't work at all. The two black pubic hair on the toilet rim was unpleasant. Didn't tell my wife about it. Would have grossed her out no-end. We liked the lack of TV. Would have been nice to know about it beforehand. Attempted barbecue on the second night. The three available grills were full of old fat from the previous use. The areas not full of fat were full of rust. Made a huge fire to burn as much of the old fat as I could. Then simply closed my eyes and put the meat on. Two of the beds were on springs so soft it may as well have been lying on water. Had to drag the mattresses on to the floor and slept there. Extremely small workspace in kitchen. Dragged a cabinet into the kitchen to have some space. Used the top of the fridge as extra space. Discover it covered in inch thick dust. Cleaning service was inconsistent. One day the beds were made. On another they weren't. On one day the dishes were washed. the following day they weren't. Loadshedding being a reality, perhaps a flashlight would have been nice. Of the 3 solar lamps, only 1 worked. We experienced 3 nights of darkness and stumbled around with our phone lights. We had no idea what to do with the keys on our departure, no communication. So we just closed the door and left. I understand accommodation is expensive in Cape Town but paying almost R5000 for 4 nights, I expected better. The only good thing I can say about it is the fresh supply of firewood, everyday. But that is about it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Barry D
Gesin met klein kinders

Kamers ruik na muf.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Charles M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ou plaas met opstal en bome wat honderde jare oud is, is 'n ervaring en belewenis.

Ou plaaservaring met bome en natuur is 'n ervaring. Kamer was baie basies en kort aandag aangesien dit baie oud is. Kan opgradeer word. Plaas baie goed geleë en goeie oorslaapplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruan R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan R
Gesin met klein kinders

Geskiedkundig en interessant.

Dit was baie lekker, rustig en sentraal. Het baie geleer oor die plaas se geskiedenis. Sal weer daar besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant stay.

The room was nice and basic for what you need. No dining facility though. Not being from the area, traveling to get something to eat can be challenging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena D

Heerlik stil, baie goeie sentrale ligging, veilig, goed toegerus.

Baie ruim, baie goed toegerus, selfs kaggel met hout.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helena P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena P
Saam met vriende

Gerieflik.

Gerieflik, skoon, vriendelike diens, ligging uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika D
Saam met vriende

Baie mooi area, foto's is bietjie misleidend, plekkie het bietjie TLC nodig maar toegerus met alles wat benodig word.

Plek is goed geleë vir besigtiging van die omgewing soos Stellenbosch, Franschoek, Paarl, Wellingtong ens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mary-jane G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-jane G
Gesin met klein kinders

Fantastic little farm stay!

Lovely historic home that was central and so lovely to stay in with small kids. Had the fire going every night, it was great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi ligging, lekker omgewing, mooi kamer, lekker bad.

Ons het baie lekker gebly. Dis baie rustig en vriendelike mense. Mooi tuine om in te wandel en 'n baie lekker kamer met 'n baie lekker bad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lorraine V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine V
Saam met vriende

Lovely place

Lovely place with very friendly hosts and dogs. Nice central location. Had a great stay. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jessica G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica G
Saam met vriende

Unieke, knus erfenis-ervaring!

Ons het ons verblyf in Hen House voorwaar as 'n unieke ervaring geniet, die erfenis van die gebou speel so groot rol in die karakter van die akkommodasie en die ervaring om in die gebou te bly. Ons het alles tot ons beskikking gehad vir ons aand se verblyf. Die weer was effens koud en sou 'n gemakliker vuur/verwarmer/kaggel geniet het, maar ons het die meeste gemaak van die trommelbraai. Dankie vir 'n lekker aand!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janice K - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice K
Gesin met tieners

It was magical and beautiful and we loved it there.

It was affordable for us and we will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annette P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Landelik, mooi, gerieflik en skoon.

Interessant uit 'n geskiedkundige oogpunt. Aangename gasvrou. Privaat en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina M
Saam met vriende

Wens ons kon langer bly.

Sou net meer kerse in huis gesit het as gevolg van "loadshedding". Verder was alles perfek en baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christina M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike huis met baie geskiedenis.

Die Hennshouse is baie oud met baie geskiedenis. Gerieflik ingerig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frederick L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frederick L
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Oulike plek met baie geskiedenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Silke B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Silke B

Rustic.

Lovely place to stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Darlene L - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Darlene L
Gesin met tieners

It was perfect.

The owners can trim the branches of the bushes in the pathway to the cottage. It caused scratches on our vehicle. Thanks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Patricia B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia B

Baie vriendelike ontvangs, pragtige, rustige atmosfeer, mooi tuin, verskeidenheid plaasdiere.

Ideeal vir rustige wegbreek. Vriendelike en aangename eienaar. Vriendelike wynmaker. Baie bome en rustige tuin. Plaasdiere. Verblyfgeriewe netjies, skoon, gerieflik en smaakvol. Goeie badkamers, goeie kombuis. Kan lekker buite sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucinda G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Lucinda G

Not up to standard. Very misleading web photos.

Natte Valleij has enormous potential!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ilse W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ilse W
Gesin met tieners

Goeie ligging vir wynlande besoek.

Vineyard Vottage dateer uit 1715. Mense wat van geskiedenis hou, sal dit interessant vind. Goeie ligging as jy die wynlande wil besoek. Geen TV.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jh S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jh S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker om weer na baie jare terug te wees op Natte Valleij vir 'n paar dae.

Het ongeveer 10 jaar gelede ook daar uitgespan vir 'n paar dae in die Vineyard Cottage. Om te gaan stap tussen die groot bome is heerlik. Die Guest Cottage wat ons hierdie keer gekies het was jammerlik nie selfversorgend (self catering) nie en moet liefs nie as sulks bekendstaan nie. Die ketel en yskassie was nietemin handig om koffie en beskuit op die stoepie te geniet. Daar is ook ander akkommodasie op die plaas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tamzon P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tamzon P
Gesin met klein kinders

Cosy, clean and central.

Very comfortable, clean and quaint. Perfect for a night or two as it is within easy access to shops, other vineyards and main roads. Old building so low doorways, not ideal for the taller man or woman.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rita V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita V
Saam met vriende

Lovely.

We stayed in the Hennehouse, the only thing about this house, it's not for tall people, the doorways are very low, so you constantly have to bend to walk through, so expect some head bumps along the way, other than that, the place is lovely, clean and the people are so friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma B
Gesin met tieners

Pragtige omgewing, baie netjiese kamer.

Die kaggel in die eenheid was 'n welkome bonus! Baie vriendelike mense, lieflike omgewing met 'n interessante geskiedenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Larissa H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Larissa H
Gesin met klein kinders

Pragtige plaas met 'n goeie ligging - vele besienswaardighede in die omtrek.

Ons het gebly in die Hen House - en dit was fantasties. Die plaas het pragtige tuine en die historiese geboue skep 'n unieke atmosfeer. Die plaas het 'n sentrale ligging en daar is vele interessante dinge om te doen en te sien in die omtrek. Die Hen Huis was lekker snoesig en mooi uiteengesit. Ons het dit vreeslik baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Natte Valleij Plaas, R44/Klapmuts, Stellenbosch, 7625, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23d816115fc87de46dfbbfa57ec1e05f9ac0292eea76a64a02f5bf7d0b5e364284b3e361ce42149dba55937ff2af2c8642bb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 58 5 1 5 Natte Valleij Farm R44/Klapmuts 7625 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.834220960849 18.878937163624