Natural Moments Bush Camp & Diving

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Natural Moments Bush Camp & Diving bied hutte asook kampplek vir akkommodasie. Dis naby aan die bekende Sodwanabaai en is perfek vir gaste wat op soek is na 'n prettige plek vir vakansie met rustieke akkommodasie. Dis ook lekker naby aan al die aksie.

Die akkommodasie bestaan uit 'n verskeidenheid van bekostigbare selfsorg-hutte toegerus met dubbelbeddens, enkelbeddens of dubbel stapelbeddens, en meeste daarvan het hul eie badkamer met stort en wasbak en toilet. Die kampplek het 'n gemeenskaplike badkamer maar het geen elektrisiteit nie. Daar is wel 'n lekker kampvuur, braaiplek asook 'n toegeboude lapa.

Die rugsakreisiger kan ook 'n verskeidenheid van lekker aktiwiteite aanbeveel en reël vir gaste. Dit sluit in mikrovliegtuig-ritte asook vierwielmotorfietsry, seeskilpad-toere, duik asook snorkel en diepsee-visvang. Die kamp is ook loopafstand vanaf die winkels, restaurante, kroeë en ons is een van die naaste kampe aan die strand.

Kenmerke

  •  Braaiplek

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Natural Moments Bush Camp & Diving gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R300 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za