LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nature on Sea Holiday House | LekkeSlaap
+47

Nature on Sea Holiday House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan, Outeniqua Strand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Nature on Sea Holiday House is 'n smaakvol gemeubileerde villa naby die strand in Groot-Brakrivier, 'n kusdorpie naby Mosselbaai. Die stad is bekend vir sy matige klimaat regdeur die jaar, goue strande en verskeie natuurlike, kulturele en geskiedkundige besienswaardighede.

Dié hout villa beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers en het slaapplek vir 8. Die villa is ideaal vir 'n gesin, groep vriende of gholfspelers. Daar is 2 slaapkamers op die boonste verdieping en 2 slaapkamers op die onderste verdieping.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die badkamer langsaan het 'n stort. Hierdie kamers lei na 'n dek met 'n see- of berguitsig. Die slaapkamers op die onderste verdieping het elk 'n koningingrootte-bed. Albei kamers het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Die kamer lei na 'n dek met 'n uitsig oor die tuin.

Die ruim kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n skottelgoedwasser, en lei na 'n opwaskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die oopplan-leefarea het 'n ingeboude braai-area en lei na 'n dek wat die see front.

Verder is daar gratis WiFi, DStv, 'n buitestort, en parkeerplek binne 'n dubbelmotorhuis.

Slaapplek

’n Bespreking by Nature on Sea Holiday House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Gleniqua-rylaan, Outeniqua Strand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gleniqua-rylaan, Outeniqua Strand, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkToJpNHhjB8BpjMLLaw79VQnwrSo5bXD1z2ao8ozgHiSfWkzak?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (plek vir 8) Gleniqua Drive Outeniqua Strand 6525 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -34.050135041809 22.279507581276
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!