Nature Safari Tours and Accommodation

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Nature Safari Tours and Accommodation bied selfsorgverblyf in Sonheuwel, Nelspruit. Dit is net 1,3 km van Medi-Clinic en die Westend-winkelsentrum met 'n Spur, 'n gimnasium en 'n Spar.

Die luukse eenheid het slaapplek vir 3 mense en is volledig gemeubileer en ingerig met al die geriewe wat mens benodig vir 'n ontspanne selfsorgvakansie. Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplankombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n hangkas en groot spieëls wat 'n fantastiese atmosfeer skep. Die badkamer is ingerig met 'n groot bad en 'n handstort.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n mikrogolfoond en 'n ontbythoekie. Die ruim leefarea het lugversorging en 'n platskerm-TV. Daar is gratis WiFi en veilige parkeerplek.

Jou gashere, Theo en Karolien, bied toerpakkette van die Kruger Wildtuin, Swaziland en ander bosveld-areas.

Slaapplek

'n Bespreking by Nature Safari Tours and Accommodation sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nature Safari Tours And Accommodation gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R750 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za