Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nature's Loft

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jacqui Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir Nature's Loft
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Wiehan V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wiehan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Merkwaardig, stilte, ongelooflik en rus vir jou siel.

Die stilte en pragtige omgewing maak dit rerig als die moeite werd en dan nog die personeel wat so behulpsaam en vriendlik is gaan rerig uit hulle pad uit om vir jou als net lekkerder te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome.

If you're OCD and want bang for your buck, look no further.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nature's Loft se terugvoer

Thank you Sonja! I am pleased that we were able to assist with your OCD. Look forward to seeing you again.

Nature's Loft
Siphesihle D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Siphesihle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A great experience.

It's a great place if you want to reconnect with nature.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nature's Loft se terugvoer

Thank you, we are pleased you enjoyed the time here. Hope to see you again.

Nature's Loft
Magda S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustigheid en alles wat ons nodig gehad het.

Vriendelikste en mees gasvrye eienaars. Heerlike ontbyt geëet en lekker koffie gedrink. Sal ons verseker weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nature's Loft se terugvoer

Dankie, ons sien daar na uit om julle weer te sien.

Nature's Loft
Karabo M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karabo M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welcoming, warm and spectacular.

I wish I could spend every weekend at Nature's Loft, the host was so friendly and willing to assist with everything. The loft is beautiful and cosy. I am already planning my next trip there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nature's Loft se terugvoer

Hi Karabo,
Thank you, we look forward to seeing you again soon.

Nature's Loft
Ilze V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilze V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus en vrede met 'n mooi uitsig.

Jaqui en Chris is uitstekende gashere wat die regte gesindheid teenoor hul besoekers het. Hulle is beskikbaar en oop vir gaste om. Ingeloer, maar neem geen gas se lewe oor nie. Die perseel is goed uitgelê en geen gas was ooit in 'n ander se pad nie. Dit was 'n lekker langnaweek met genoeg goed om te doen naby Nature's Loft. Groot bomus: Nature's Loft is "off the grid" - geen loadshedding (altyd elektrisiteit beskikbaar). Skoon water 24/7 beskikbaar. Wifi en Vodacom sein baie goed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nature's Loft se terugvoer

Dankie vir u vriendelike woorde, ons was mal daaroor om u te ontmoet en is baie dankbaar dat u die tyd geniet het. Ons hoop om jou weer te sien.

Nature's Loft
Hilgard M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilgard M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties.

Baie lekker gebly in die mooiste houthuisie. Alles baie netjies en gerieflik. Wonderlike uitsig oor die vallei. Sonkrag - geen beurtkrag! Definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nature's Loft se terugvoer

Dankie Hilgard, ons is baie bly julle ons plekkie geniet het. Hoop om julle weer te sien'.

Nature's Loft
Claudette J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette J
Saam met vriende

Gemaklikke gasvreiheid.

Ek en my vriendin het mekaar halfpad ontmoet vir ons jaarlikse Clarens-break, mans en kids by huis gebly (dit was ons eerste een sedert 2019, na Covid). Ons het die glamping experience gekies, was so aangenaam verras gewees met al die luukse glamping. Die eienaars is mense-mense, en ons het gemaklik saam hulle in die bar-area 2 aande gesels. Die kos wat aangebied word, as jy nie selfsorg nie, was fantasties. Sal beslis terugkeer sodat my familie dit ook experience en selfs met ander vriende. Dankie Jacqui en Chris, julle sal blessed wees met julle super approach tot julle gaste! P.S. mooiste views en rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nature's Loft se terugvoer

Baie dankie Claudette, ek hoop ons sien julle weer.

Nature's Loft
Olivia D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kuier was gemaklik, cozy, luuks en die mense was baie vriendelik.

Die mense was baie vriendelik van die begin af. Ons moes vroeër inboek, en Jaqui was baie vriendelik daaroor en het ons mooi geakkomodeer waar sy kon. Toe ons eerste die plekkie gesien het was ons asem weggeslaan deur hoe mooi en netjies dit was, en die kaggel het net daai 'cozy and homely' gevoel gegee. Ons het dit baie geniet om daar te bly, en sal enige tyd weer daar gaan bly as ons weer deur Fouriesburg gaan. Die aand was vir my ook een van die hoogtepunte, met die mooiste sterre-uitsig wat jy het as jy op jou stoep sit. Definitief die geld werd!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erik P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Erik P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Waar jou hart en siel kan rus.

Goeie plek om weg te kom van 'n besige lewe en die skoonheid van die natuur te beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nature's Loft se terugvoer

Ons is baie bly jy het jou tyd met ons geniet. Lekka week

Nature's Loft
Ane A - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ons honeymoon en Jacqui en Chris het uit hul pad gegaan om dit vir ons spesiaal te maak. Sal die plekkie vir enige persoon aanbeveel!

Absolute stunning plekkies met asemrowende uitsigte. Ons gaan beslis weer teruggaan. Nature's Loft is 'n definitiewe moet wanneer jy in die area is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nature's Loft se terugvoer

Ons is bly julle het geniet. Ons help graag om herinneringe te maak!

Nature's Loft
Karen D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Different and lovely.

We stayed in the glamping tent which was very comfortable and had everything you could desire. Had a lovely walk on the property where horses and donkeys came to say hello. Highly recommended.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nature's Loft se terugvoer

Thank you Karen, we look forward to when you come back to walk a camino.

Nature's Loft
Jonathan H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolute bliss.

The hosts were exceptional. Service was impeccable. Accommodation sublime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nature's Loft se terugvoer

Thank you Jonathan, we really pleased you enjoyed and made awesome memories.

Nature's Loft
Darryl K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Darryl K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie diens. Goeie mense.

Paaie op pad daarheen is maar sleg. Clarens beter plek. Neem maar kos saam vir eie etes. Eienaars is baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nature's Loft se terugvoer

Dankie,
Die pad van Bethlehem tot Fouriesburg is sleg. Dit is baie beter om die pad te ry van Bethlehem tot Clarens, en dan na ons toe.
Groete,

Nature's Loft
Desre D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie netjiese en skoon rusplek met baie natuurskoon om te sien en beleef. Sal dit met 'n ope hart enige tyd aanbeveel vir ander.

Die eienaars is baie vriendelik, 'n mens voel sommer dadelik tuis. Opregte hartsmense. Baie netjies, nuut en skoon. Professionele diens ontvang.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Letitia A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, luukse linne en bykomstighede, die eenhede is pragtig en smaakvol gemeubileer en baie skoon.

Ons was spyt dat ons moes terugkeer huis toe. Chris en Jackie het uit hulle pad gegaan om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Nature's Loft is vol verrassings, daar is 'n byvoorbeeld 'n baie mooi wandel paadjie deur die bosse. Klein goedjies wat vir ons gedoen, is soos om bv. vir ons lekkers in die eenheid te sit, voortreflike kwaliteit koffie en tee. Ons gaan definitief weer daar tuis gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mark L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Peaceful and rustic charm.

We really enjoyed the stopover. The unit (Heron's Loft) was extremely clean, neat and equipped with everything needed for self-catering. The hosts, Chris and Jacqui, were very hospitable and made us feel welcome. If anything could be improved I would suggest perhaps the addition of a ceiling fan (or A/C if solar system could handle the load), as the wooden structures do get rather warm in the afternoons.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nature's Loft se terugvoer

Hi Mark, thank you we value your input. We are putting in stand-up fans from this week, yes it has been very warm in the Eastern Free State.
We hope to see you again.

Nature's Loft
Henri J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henri J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi uitsig, gratis WiFi en skoon. Ons het baie lekker gebly.

Plek was netjies, nes op die foto's. Almal was gasvry en vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nature's Loft se terugvoer

Ons baie bly julle het jou tyd geniet.

Nature's Loft
Dm C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dm C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontspannend, aangename en vriendelike diens, pragtige omgewing.

'n Plek weg van die besige lewe waar jy kan ontspan en net terug sit en die natuur waardeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nature's Loft se terugvoer

Baie dankie Letitia. Ons het die tyd saam met julle geniet.

Nature's Loft
Cornelius V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius V
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a great stay at Nature's Loft. The cabin was comfortable, well-equipped and a peaceful setting.

We thoroughly enjoyed our stay at Nature's Loft and Jacqui and Chris were exceptional hosts. The setting is beautiful and peaceful. The cabin was spacious, well-equipped and homey. We will definitely recommend and looking forward to returning in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha U - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Silent night.

Had the best sleep I've had in many, many weeks. As an insomniac the fresh air and the sounds of nature was refreshing. The view was absolutely gorgeous and the hosts were impeccably gracious. Definitely a go to place to get away from the normal hustle of work. Thank you so so much.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nature's Loft se terugvoer

This is high praise and what we hope to achieve, rest and down time.

Nature's Loft
Werner W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner W
Saam met vriende

Amazing, baie mooi solder, luuks, definitief 4 Ster.

Baie lekker gebly, baie mooi en skoon, uitsig is wonderlik, baie vriendelike eienaars, sal weer daar bly beslis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nature's Loft se terugvoer

Baie dankie ons is bly julle het geniet, tot volgende keer.

Nature's Loft
Monica M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfekte voorbeeld van vreedsaamheid.

Ons 2 dae by Natures Loft was bo verwagting! Die omgewing was rustig en die verblyf was baie netjies en skoon. Alles wat ons nodig gehad het was daar en ons bed en linne was baie goeie kwaliteit. Die uitsig was pragtig! Jacqui se liefde vir decorate is voorwaar 'n trekpleister. Nature's Loft is vir seker 'n weerspieëling van julle harde werk en dit waarvoor julle lief is. Goeie werk!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nature's Loft se terugvoer

Ons is verheug dat julle albei u tyd by Nature's Loft geniet het.

Nature's Loft
Ettienne K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ettienne K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Had a wonderful time.

Room has everything you need, would have loved a better view, great value for money, Wi-Fi was slow but who needs it anyways.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nature's Loft se terugvoer

We are pleased you were comfortable and enjoyed your time. Yes, the network has been prolonged in the last little while. We do apologize for that.

Nature's Loft
Wendy S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved it.

Hosts were extremely polite and helpful. Will definitely go again. The peace and tranquillity was exceptional.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nature's Loft se terugvoer

We really enjoyed hosting you. We are very pleased that you enjoyed your stay.

Nature's Loft
Pieter O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, atmosfeer, natuurskoon, houthuisie goed ingerig.

Heerlike verblyf, mooi uitsigte en naby ander besienswaardighede. Sal dit regtig kan aanbeveel en sal weer daar kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nature's Loft se terugvoer

Baie dankie. Ek is baie bly julle het jou tyd geniet. Dankie dat jy ons gekies het.
Sien jou weer.

Nature's Loft
Ryan K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryan K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing.

Had a wonderful time. A little slice of heaven, a beautiful place to escape and just enjoy the peace and quiet along side beautiful views. Would highly recommend this place to anyone venturing that side. Definitely planning another break away here soon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nature's Loft se terugvoer

We are very pleased you enjoyed your time and thank you for the kind words

Nature's Loft
Marleina N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleina N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig.

Baie stil en rustige plekkie. Ons het dit baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nature's Loft se terugvoer

Ons is baie bly julle het geniet. Dankie

Nature's Loft
Des & Rina S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des & Rina S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beslis 'n plek om te ontspan.

Stil en rustig. Pragtige natuur met die allermooiste sonsondergang. Mal oor die reuk van die hout van die cabin.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nature's Loft se terugvoer

Ek is baie bly julle het geniet. Dankie dat julle by ons gebly het.

Nature's Loft
Dorothy P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy P
Saam met vriende

Amazing

It was great! Thank a lot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nature's Loft se terugvoer

Thank you and it was such a pleasure.

Nature's Loft
Jan D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend en die beste wat ek nog by was!

Absoluut die beste! Alles is puik en van hoogstaande gehalte. Alles wat jy nodig het is beskikbaar. Ons vertel vir almal! Dankie Joey en Chris. Julle is puik! Ons kom beslis weer terug!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nature's Loft se terugvoer

Dankie! Sien uit om julle weer te sien.

Nature's Loft
Charl D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, stil, pragtig.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izelle S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izelle S
Gesin met klein kinders

Baie lekker plekkie, presies wat ons wou gehad het. Iets anders as die gewone gastehuis.

Mense was ongelooflik vriendelik, sal definitief die plekkie aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nature's Loft se terugvoer

Baie bly julle ons plekkie geniet

Nature's Loft
Emsie C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Emsie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie vriendelike diens, moderne wonings.

Ons het baie lekker gekuier, die eienaars is baie vriendelik. Die slaapplek was uitstekend en my man kon ook lekker visvang. Enigste klagte is dat 'n mens die motors op die teerpad kon hoor.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nature's Loft se terugvoer

Dankie vir 'n wonderlike resensie van jou verblyf by ons. Nature's Loft is verhef om skouspelagtige uitsigte te verbeter, en ons is 100 m van die pad af geleë, wat maklike toegang skep, maar ongelukkig verkeersgeraas, meer so wanneer die wind in sekere rigtings waai.

Nature's Loft
Liesl C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend! Top diens, baie netjies. Definitief die moeite werd.

Eienaars baie vriendelik en gaan uit hulle pad om gaste so gemaklik as moontlik te laat voel. Puik diens. Beveel dit definitief aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nature's Loft se terugvoer

Dankie, baie bly dat jy jou tyd geniet het

Nature's Loft
Stefni M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stefni M
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful time.

It was super clean. The owners are so pleasant and the location is lovely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nature's Loft se terugvoer

Very pleased you enjoyed your stay.

Nature's Loft
Ansa G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansa G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Angename verblyf in 'n pragtige houthuis!

Jacqui en Chris is baie vriendelik en behulpsaam en mens voel vinnig soos ou vriende. Die houthuise is pragtig en smaakvol ingerig met als wat jy benodig om jou verblyf gemaklik te maak. Ons kon ongelukkig net vir een aand bly, maar sou graag wou teruggaan om 'n kuiertjie om die vuur in die vuurput te geniet. Ons kan Nature's Loft ten sterkste aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nature's Loft se terugvoer

Baie dankie Ansa, waardeur dat jully geniet het. Sien julle weer as julle hier inwoners is

Nature's Loft
Gabrielle F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gabrielle F
Saam met vriende

Amazing view, lovely accommodation, warm and friendly owners.

Absolutely worth it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nature's Loft se terugvoer

Thank you Gabby we enjoyed the time with the four of you.

Nature's Loft
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 10, Strydom Kleinhoewe, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c58d02acc228f4e71f0f6ced64aaa78f615e9a5bba7aa55e8e79e60a9aafa4215f3dfac54795d62b61639920ae644617525?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 38 5 1 5 Plot 10, Strydom Small Holdings Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.632187248358 28.225317751126
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem