Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Natures Valley 8-Bedroom House

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 11 resensies vir Natures Valley 8-Bedroom House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Justine R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Justine R
Besigheidsreis

Goed toegerus, ruim en naby die see.

Die huis was perfek vir ons groep met genoeg kamers, badkamers en fantastiese gemeenskaplike areas. Anel het goed gekommunikeer en was vinnig om te antwoord. Die huis is reg langs die see wat die verblyf nog lekkerder gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jonathan C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jonathan C
Saam met vriende

Very nice accommodation with all the necessary equipment and furnishings.

A bag or 2 of wood and fire lighters would have been nice seeing that the local cafe is closed most of the time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aadil A - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Aadil A
Saam met vriende

Beautiful home with plenty of space.

Well kept home, fully stocked. Perfect for a big group. Plenty of spacious rooms. More than enough bathrooms. Good braai facilities. Very good location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Suzie C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzie C

Top kwaliteit akkommodasie is alle opsigte.

Die beste uitleg en kwaliteit vir groot groepe, baie netjiese verblyf met groot spasies. Baie dankie dit was n onvergeetlike paar dae in Natures Valley.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne R
Saam met vriende

Pragtige huis, toegerus met alles wat jy nodig het.

Ons het vreeslik lekker gebly, en die kuierstoep was die beste. Sal beslis kan aanbeveel vir 'n groot groep mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda T - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda T
Gesin met klein kinders

Dit was 'n baie lekker kuier met al ons kinders en kleinkinders.

Baie mooi huis, alles wat nodig is. Kragonderbrekings was bietjie erg, maar verder geen probleem nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Craig W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Craig W

Quality accommodation facility by the beach.

The accommodation and amenities were of a high quality. The layout of the property and the facilities offered were great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dale S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dale S

The perfect place.

Thoughtfully kitted out with everything you may need for a wonderful stay. Comfortable, spacious, and elegant. Leaves nothing to be desired.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mynie Elizabeth K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mynie Elizabeth K
Saam met vriende

Nader aan die strand kan jy nie! Die huis is groot, ruim en luuks. Lekker kuierareas.

Die huis is teenaan die strand met baie kamers wat almal gemaklik en mooi is. Lekker groot kuierareas en kombuis. Als wat mens nodig het en meer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julie-anne F - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie-anne F

Ons het die mees amazingste tyd gehad by hierdie huis, woorde kan nie beskryf hoe ons dit geniet het nie.

Natures Valley 8-Bedroom House is 'n huis waarin jy soveel kan deel met vriende en familie. Als wat ons nodig gehad het was tot ons beskikking. Ek sal dit enige tyd aanbeveel. En ek sal enige tyd weer gebruik maak vir 'n lekke wegbreeknaweek of vakansie. Dit is jou geld werd en meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zee C - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zee C

Gorgeous house for a large group.

We had the most fabulous one night stay after walking the Otter trail. We were a large group and each had the most comfortable bedrooms and there were several hot showers and toilets for us all to use. The living space was my favourite. A stunning kitchen opening onto a veranda, for awesome entertaining. Would want to go stay there with my whole family sometime in the near future. It is very seldom that such a large house is available with every possible amenity you can dream of.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R7 000
per nag (plek vir 16)
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 16)
Vanaf
R7 000
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St. Michaelslaan 50, Natures Valley, 6600, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb08f87fd3b6921c2ec996afe38b9ceb56db6654b288a201ea4eb88417ffdc4e947f50c75d3f3bbaaee64e0dfdbb4d776a025?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag (plek vir 16) 11 5 1 5 50 St Michaels Avenue Natures Valley 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9810176 23.5603453
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem