Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nature's Valley Cottage

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Nature's Valley Cottage
Netheid
4.1/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Lara A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lara A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, well-equipped cottage nestled amongst the trees.

Great access to the beach, quiet area, nestled amongst the trees in the Nature's Valley Forest.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nature's Valley Cottage se terugvoer

Wonderful, so glad you had such a lovely break in nature, Lara.

Nature's Valley Cottage
Annelise J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annelise J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very quiet and peaceful.

Will be back there again, very restful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nature's Valley Cottage se terugvoer

Wonderful, I am so glad you enjoyed the tranquillity of the forest and ocean.

Nature's Valley Cottage
Tineke M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Tineke M
Saam met vriende

Was teleurgesteld.

Huis was binne vuil. Moes eers uitvee voordat dit leefbaar was. Braai area was ook baie lanklaas skoongemaak. Stoele en tafels buite moes skoongemaak word. Die bad/stort was heeltemal verstop en dit was nie 'n plesier om te stort/bad nie. Ligging is egter onverbeterlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nature's Valley Cottage se terugvoer

Jammer alles was nie perfek nie. Neem asb. kennis geen verhuring tans weens coronavirus pandemie, skoonmaak span kan nie by huis aankom weens ''lockdown'’.

Nature's Valley Cottage
Werner C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek.

Ons het 'n rustige winterweek hier spandeer. Ons het die hele plek vir onsself gehad. En ons en ons hondjie het dit baie geniet. Sal die plek hoogs aanbeveel. Waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annali B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annali B

Pragtig stil en in die bos. Goed toegerus. Waarlik hond-vriendelik.

Uitstekende plek vir ons. Baie dankie - heerlik gebly in die mooie Nature's Valley. Goed geprys, goed toegerus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Julia M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julia M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Paradise.

Must be the closest to have been in the garden of Eden.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Benji K - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benji K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese ontspannende vakansie!

Nature's Valley Cottage is die perfekte plek om te gaan bly as jy wil wegkom van dit alles af. Die huisie is toegerus met alles wat jy nodig het en jy het die woud vir jou agtertuin. Ons sal definitief weer daar gaan bly!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alicia H - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beste verblyf ooit!

Bert het seker gemaak daarvan dat ons die rustige, veilige, knus en ontspannende wegbreek geniet het wat ons begeer het! Privaatheid, bosveld-en-see kombinasie in 'n pragtige houthuisie tussen die bome, bokkies en voëlgeluide, loopafstand vanaf die strand, kafee en restaurant! Bert het uit sy pad gegaan om ons behoeftes te bevredig. Beslis die plekkie wat ons weer en weer sal besoek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 727
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 727
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 727
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Forest-rylaan 284, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwNzAzM2NlLWI2MDctNDI3MS05MzE2LWRiMjhhZDczNDUyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 727 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 284 Forest Drive Nature's Valley 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 08:00 -33.982021759489 23.54847818613
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem