Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nature's Valley Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Forest-rylaan 284, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 727 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Nature's Valley Cottage bied verblyf in die rustige hartjie van die Tuinroete in die pragtige Nature's Valley-omgewing. Die selfsorgverblyf-eenhede word deur die woud en see van die Tsitsikamma Nasionale Park omring en gaste kan lekker na aan die natuur leef in hierdie stil woudagtige area.

Gaste het die opsie om een of albei eenhede op 'n slag te huur. Die groter eenheid is die houthuis wat slaapplek aan 6 gaste bied. Die klein woudkothuisie het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en word slegs saam met die groter houthuis verhuur.

Die eenhede is naby die strand en strandmeer en gaste kan lekker sonbaai, voetslaan na hartelus, ontspan onder die bome en saans om die vuur kuier.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Nature's Valley Cottage
Netheid
4.1/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Bert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 7

Ligging

  • Forest-rylaan 284, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nature's Valley Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 727
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 727
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 08:00
  • Adres: Forest-rylaan 284, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEwNzAzM2NlLWI2MDctNDI3MS05MzE2LWRiMjhhZDczNDUyYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 727 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 284 Forest Drive Nature's Valley 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-23:00 08:00 -33.982021759489 23.54847818613
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem