10% af Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Loskopvallei Akkommodasie by Nature's Voice | LekkeSlaap
+23

Nature's Voice

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 25 resensies vir Nature's Voice
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.2/5
Dirk V - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig, stil wegbreek om te kom en ontspan.

Baie stil area en geen geraas. Net moeder natuur. As jy wil ontspan en niks wil doen en regtig net afskaal. Is dit ideaal.

Anton H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton H
Gesin met klein kinders

Gasvryheid uit die boonste rakke.

Lekker kuier op die plaas met opregte mense.

Anton C - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Anton C
Gesin met klein kinders

Not pleasant.

Pool, no water, cracked. No electricity.

Elizca V - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizca V
Saam met vriende

So lekker gekuier en ontspan.

Buks was baie vriendelik en alles was skoon en netjies. Lekker ontspan. Sal definitief aanbeveel.

Jacqui D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui D
Gesin met klein kinders

Peaceful family getaway.

Nature’s Voice is a beautiful, peaceful place for adults, but with so much for children to do to keep them actively busy outdoors. The children got to experience a bit of farm life (feeding animals), play in the river, swim, ride bikes, take long walks, while the adults got to unplug and unwind. Oom Buks is an amazing host - nothing is too much for him - and we were treated like family - and it felt like home immediately. We will certainly be back!

Frik D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Frik D
Saam met vriende

Lekker rustige wegbreek.

Al die nodige toerusting is daar, kan doen met 'n microwave en toaster, maar netjies en skoon. Ongelukkig het ons uit gas geraak, maar kon 'n plan maak op 'n lekker oop vuurherd. Ek vermoed die gasbottel was amper leeg met aankoms. Die plek word nie gediens nie, maar dit het ons nie gepla nie. Ons het baie privaat en veilig gevoel. Ons kon ook vrylik rondry en alles besigtig. Sal aanbeveel vir 'n kort wegbreek soos 'n naweek. Sal definitief aanbeveel dat 'n bakkie of SUV gebruik word en nie 'n sedan-motor nie soos op die webwerf aanbeveel word. Die pad is nie so sleg nie, maar jy moet die regte lyn kies op party plekke. Ons gasheer het ons baie welkom laat voel en sal uit sy pad gaan om jou by te staan waar nodig. Hy sou bv. die gasbottel ruil as ons dit gerapporteer het, maar ons het dit nie nodig geag nie. Webwerffoto's is dalk so 'n bietjie misleidend van die werklike situasie. Foto's van dam laat dit lyk of daar kampgeriewe is en dat dit ook naby die chalets is. Sal enige tyd aanbeveel vir 'n kort wegbreek soos 'n naweek waar jy net wil ontspan en die voëllewe geniet. Vat egter alles saam. Jy wil nie ry vir brood of melk nie.

Ruan D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige natuur-omgewing, waar die siel weer lekker kan herlaai.

Oom Buks het regtig uit sy pad uit gegaan om te verseker dat ons gemaklik is. Sal dit regtig vir enige iemand aanbeveel wat weg wil kom van die stadsgeraas.

Ansie C - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie C
Saam met vriende

Dit is 'n stil, stunning rusplekkie met baie avonture.

Swem in die rivier. Wonderlike skietbaan, jy sal dit nie glo nie.Vang vis in die dam. Kan oral op plaas ry en besigtig. Wys kinders al die diere, kan hulle selfs vashou. Sy rissieland is hot. Buks is vriendelik en help met alles. Ons gaan beslis weer.

Janine J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Janine J

Baie privaat.

Ons het dit regtig geniet ten opsigte van die chalet. Die pad is regtig net gemaak vir bakkies of 4x4's. Wat ons baie ongelukkig gemaak het is die feit dat die swembad gelek het en alhoewel die eienaar heeltyd om verskoning gevra het, kan ons nie anders as om te voel hoekom moes ons die volle bedrag betaal, maar net die helfte van die geriewe kon geniet het nie. Dit is regtig baie onregverdig, ons het reeds gegaan om die privaat swembad te kon geniet. Die beste van als was dat ek reeds gevra het of die swembad vol water was voor ek bespreek het, en ek was verseker dat alles 100% is.

Nature's Voice's terugvoer

More Janine

Ek is baie jammer vir die ongerief. Ek gaan met Buks praat.

Ann

Nature's Voice
Antoinette B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette B
Gesin met klein kinders

Rustic, clean, beautiful views, helpful hosts, such an awesome hideaway.

We had the most wonderful stay at this venue. It is definitely rustic with a dirt track that needs a suitable vehicle, but the chalet was beautiful, simply and creatively decorated. Our host was so helpful, the surrounding nature was so beautiful. I would not look for other accommodation if I was ever in the area again. It is not fancy, there are not tons of activities to keep you entertained, but if you are happy with your company and love nature, you would love this spot.

Tshidi M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tshidi M
Gesin met tieners

Very nice and quiet place.

Nice dam and animals. Thank you.

Jennifer S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jennifer S
Gesin met klein kinders

In die bos. Binne-in die bos!

Eienaars baie vriendelike mense. Binne en buite netjies skoon. Kombuis se wasbak en werksoppervlak was heeltyd vol miere. Kon nie kos maak nie. Het maar buite gebraai en van die rooster af geëet. Die swembad is eintlik net 'n swemgatbodem en mure binne vol groen slym. Gedink ons kan dalk visvang, maar mens sukkel om by die water uit te kom. Regtig niks te doen nie. Vir mense wat net wil gaan rus en gewoond is aan spinnekoppe en torre en als wat aan jou vasklou en gewoond is om in die bos te wees glo ek dit sal werk. Dis nie 'n plaas-vakansie nie, eerder in die bos. Plekkie is netjies binne, net gesukkel met warm water vir stort. Daar was ook iets fout met die yskas, maar vriesgedeelte het koud gemaak. En 'n geligte voertuig is jou enigste manier om die pad aan te durf. Sal dit nie vir my eie familie aanbeveel nie.

Lynnette S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette S
Gesin met tieners

Ongelooflike rustige plekkie in die bos met so baie om te doen vir die kinders.

Hierdie was vir ons 'n heerlike wegbreek gewees. het elke oomblik van die visvang, stap en skyfskiet geniet. Jou eie privaat swembadjie by die huisie om af te koel maak dit ook heerlik. My man en seun het met hulle motorfietse daarheen gery en dit is ook 'n heerlike ervaring vir hulle gewees. Pad vir 'n gewone motor nie goed nie. Sal aanbeveel dat jy liewers met 'n 4x4 daarheen ry. Takke het ons motor gekrap aangesien ons nie deur die diep slote in die pad kon ry nie.

Lorraine V - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lorraine V
Saam met vriende

Absoluut heerlik lekker gerus.

Dit word nie verniet Nature's Voice genoem nie, dit is 'n pragtige omgewing, sal dit beslis aanbeveel, as jy van die rustigheid en die natuur hou. Buks en An-Marié was regtig so behulpsaam en het seker gemaak dat ons gelukkig en gerieflik is. Baie dankie julle.

Riaan N - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riaan N
Saam met vriende

Uitstekende bosveld wegbreek!

Fantastiese naweek gehad, weg van die gejaag van die stad. Toegangsroete op die plaas is nogal rof so hoë kar definitief aanbeveel. Baie lekker netjiese verblyf met alles wat mens nodig het! Stil en baie rustige atmosfeer - 2 chalets afgesonder van mekaar, maar loopafstand. Ver weg van plaashuis. Buks is 'n baie vriendelike gasheer! Die plek sal my beslis binnekort weer sien!

Nature's Voice's terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Riaan. Ons waardeer dit baie

Groete
Nature’s Voice

Nature's Voice
Annette S - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S
Saam met vriende

My algemene oorsig van Nature’s Voice is 'n vyf ster-gradering.

Die huisies was baie skoon en goed versorg. Alle nodige huishoudelike benodighede was beskikbaar. Buite was alles baie netjies en goed versorg. Ons kon heerlik swem en 'n lekker vleisie gebraai het. Ons het so bietjie gesukkel met die warm water wat met die gas-geyser werk maar ons het hom later uitgesorteer. Die een huisie se swembad was ook nie beskikbaar nie, want hulle was besig met herstel werk, maar dit het ons glad nie gepla nie. Die grondpad was nogal 'n uitdaging. Ek sal beslis weer Nature’s Voice besoek indien die pad meer toeganklik gemaak kan word. Buks die eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig. Hy het ons die plaas gewys en ook die versorging van die diere. Dit was baie interessant. Hy het ons ook genooi om die rugby daar by hom te kom kyk aangesien die huisies nie TV het nie. Ek dink dit was baie vriendelik van hom om dit te doen. Baie dankie en ons gaan beslis weer kom kuier.

Nature's Voice's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Annette.

Ons waardeer en sal aandag gee aan die pad.

Nature’s Voice

Nature's Voice
Nadia S - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia S
Gesin met klein kinders

Dit was 'n fantastiese wegbreek!

Heerlike rustige wegbreek. Ons het net weer herlaai en gerus. Kinders was veilig en het elke oomblik op die plaas geniet. Oom Buks-hulle was gasvry en het ons so welkom laat voel. Dit was soos om by familie op die plaas te kuier. Die 2 km-grondpad was bietjie 'n uitdaging.

Louise D - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise D
Gesin met klein kinders

Ongelooflike rustigheid.

Wat 'n ongelooflike, rustige omgewing ideaal om jou kop skoon te kry en net die natuur te waardeer. Dankie Buks en An-Marie vir julle gasvryheid en uitstekende diens. Vir elke persoon in die huisgesin iets om te doen, pappa skiet teiken, boetie wees kind saam die plaasdiere en mamma bewonder die natuurskoon deur entjie te stap. Sal definitief weer by julle kom kuier.

Lana V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lana V
Gesin met klein kinders

Baie mooi plaas met heerlike staproetes.

Mense was baie vriendelik en het ekstra moeite gedoen. Ons die plaas gewys en die kinders kon die diere vashou en kos gee. Dit was 'n lekker plaaservaring. Onthou die plaaspad is hobbelrig en benodig 'n geligte voertuig. Die pad was egter lekker om te ry! Die huisie self was redelik ruim en is mooi binne en buite en skoon. Daar is nie 'n mikrogolfoond nie en net 'n tweeplaatstofie. As jul wil rustig wegbreek is dit 'n goeie plek om te besoek vir 'n paar dae.

Nature's Voice's terugvoer

Beste Lana,

Baie dankie, ons waardeer die terugvoering. Ons is baie bly julle het dit geniet.

Groete,
Ann

Nature's Voice
Gerda B - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda B
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly. Dankie. Vriendelike diens.

Baie lekker plek om weg te kom van die bedrywige lewe. Stil en rustige plekkie. Kan lekker gaan stap en gewere kan ingeskiet word op langafstand skietbaan.

Nature's Voice's terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Gerda. Ons waardeer dit opreg. Dit help ons om aandag te gee aan die fynere details
Ann

Nature's Voice
Petrus V - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V

Stil en rustige verblyf.

Perfek vir 'n naweekwegbreek saam met familie of vriende.

Janet V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig in die natuur, veilig en privaat.

Ana Marie en Buks is baie behulpsaam en doen moeite om 'n mens tuis te laat voel. Alhoewel die grondpad 'n uitdaging is, is die verblyf aangenaam en goed toegerus.

Agnes P - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Agnes P
Gesin met tieners

Wonderful stay.

The accommodation is fine but a TV is recommended. The only serious matter that needs immediate attention is the rocky gravel road. If the road can be fixed. I won't hesitate to recommend it to a group of friends.

Diahann D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Diahann D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Value for money. Clean and professional.

We were welcomed with smiles at their gate and followed An-Marie and her daughter on their very long driveway to our unit. Definitely need a high vehicle, as the road gets interesting at a few places (all part of the fun when living on a farm, right?). The unit was clean and very functional. Comfy beds and everything you need in the kitchen. The private swimming pool (amazing), we experienced a 32 degree weekend and braai/boma area was great. We stayed in the fenced in unit with our 3 furry kids. Totally secure - no stressing that they will get out. We drove down to the dam, where the dogs enjoyed the water and made some friends with the local cattle. Had lovely long walks along the river at the bottom of the farm - even had a few splashes in the river to cool down along the walk. Great for bird watching. An-Marie and her husband was very accommodating and always available when needed. We will definitely recommend Nature's Voice and we will be visiting again in the near future. Thank you for the awesome weekend breakaway.

Anje W - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anje W
Gesin met tieners

Aangename rustige en gerieflike bos verblyf.

Wat 'n wonderlike naweek, rustigheid van die boslewe wat jou omvou. Gaste word met vriendelikheid ontvang en diens was uitstekend. Eenhede is wel toegerus sodat mens jou verblyf kan geniet in die natuur. Kinders en ons het verblyf terdeë geniet en sal weer kom kuier. Dankie vir lekker naweek!

was R860
Vanaf R774
per nag (plek vir 6)
was R860
Vanaf R774
per nag (plek vir 6)
was R860
Vanaf R774
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas JS 341, Kliprivier, Middelburg, 1050, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkZTNjNDFlLTZmZWYtNDJiYi05MTExLTc1MjExZTY4N2MzZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R860, nou Vanaf R774  per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 Farm JS 341 Kliprivier 1050 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.496663 29.48337
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za