Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Natures Way

  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R102, Erfdeel 2 van The Crags Plaas, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Natures Way is sowat 9 km vanaf Nature's Valley en bied gerieflike selfsorg-verblyf op ’n melkplaas wat deur ’n gesin bestuur word. Die perseel word deur tuine en weiveld omring en spog met berguitsigte.

Akkommodasie beskik oor die plaashuis, kothuise en privaat kampplekke. Dis die ideale bestemming vir 'n gesinsvakansie. Gaste word genooi om die koeie te kom melk, die diere te geniet, die natuurlike woud te verken en in die plaasstal rond te loop.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 33 resensies vir Natures Way
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Jaar gelys 6

Ligging

  • Langs die R102, Erfdeel 2 van The Crags Plaas, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Gaste dink Natures Way het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Die Crags Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R102, Erfdeel 2 van The Crags Plaas, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmK5HyWMCJiYzvY2FsDLbOu3E8K7B01epKeXkLn50XUsvS5sQ1K?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Off the R102 Portion 2 of Farm The Crags 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.944557091605 23.510888982803
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem