LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nautica 103 | LekkeSlaap
+7

Nautica 103

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 1, Nautica 103, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nautica is in Mosselbaai slegs 1,2 km vanaf die De Bakke strand.

Dié selfsorg-eenheid beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n oopplan-badkamer met 'n stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Daar is 'n oopplan-leefarea en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond, wasgoedmasjien, skottelgoedwasser en 'n tuimeldroër. Dit sitkamer het 'n groot hoek-rusbank en 'n TV. DStv-kanale is slegs op versoek beskikbaar. Daar is ook 'n eetarea met 'n etenstafel met sitplek vir 4.

Die leefarea lei na 'n ruim stoep met 'n draagbare braai en 'n etenstafel met sitplek. Die woonstel het veilige beskutte parkeerplek met plek vir waens.

Daar is ook 'n gemeenskaplike swembad by die woonstel. Nautica 103 is 8 km vanaf die naaste winkelsentrum.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Nautica 103
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Bakkestraat 1, Nautica 103, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nautica 103 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 1, Nautica 103, Mosselbaai, 6501, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAk87LC78SdQ4sjrzHxwb3TQf7QXXxmA6zpBGDrHOJggGYmaX2tP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 1 Bakke Street 103 Nautica 6501 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -34.171679568627 22.122941690807
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!