Nautica 104 Mosselbay

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Nautica 104 Mosselbay is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Mosselbaai. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf met pragtige see-uitsigte naby die strand en ander besienswaardighede.

Die woonstel is op die eerste verdieping, het 2 slaapkamers, 2 badkamers, en smaakvolle dekor. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Elke badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis met al die nodige toebehore om maaltye voor te berei, asook 'n skottelgoedwasser.

'n Tuimeldroër en wasmasjien is beskikbaar. Die woonkamer het netjiese sitplek en dit lei na 'n patio met 'n Jacuzzi en braaigeriewe (gebruik van die Jacuzzi gaan gepaard met ekstra kostes).

WiFi-internet en 'n motorhuis is ook beskikbaar teen ekstra kostes. En daar is 'n gemeenskaplike swembad en 'n motorafdak beskikbaar op die perseel.

Nautica 104 is net 20 minute se stap of 5 minute se ry van die strand, winkels, restaurante en ander geriewe af.

Slaapplek

'n Bespreking by Nautica 104 Mosselbay sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  DVD
  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nautica 104 Mosselbay gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za