Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nautica 301

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 20 resensies vir Nautica 301
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Matshediso S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matshediso S
Gesin met tieners

Awesome! Will recommend it to anyone.

The place and the view location was perfect and very safe and secure. The kids loved it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hennie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het vier nagte daar tuisgegaan.

Die plek was baie netjies en skoon met ons aankoms. Ons is vooraf duidelik per boodskap ingelig oor die parkering, die geyser en die gasstoof deur die eienares, Charmaine. Alles was baie netjies en skoon en die uitsig oor die baai was iets besonders. Ek het 'n klagte gehad oor die WiFi wat bietjie stadig was, aangesien ek heelwat werk moes doen met die internet. Dit was geen probleem vir Charmaine nie en sy het dadelik gereël om die spoed te verhoog, waarvoor ek baie dankbaar was. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel! Baie dankie, Charmaine. Ons het heerlik gekuier en sal beslis weer daar bespreek wanneer ons in daai omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petra K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra K

Absoluut perfek.

Baie mooi uitsig. Die woonstel is baie gerieflik ek netjies. Die eienaars het baie aandag aan selfs die kleinste detail gegee. Daar is alles en meer wat jy kan nodig kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabie A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabie A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het uitstekende diens vanaf die eienaar ontvang wat ons gedink het bestaan nie meer in Suid Afrika nie!

My man sukkel met sy gesondheid en moet dus in 'n omgewing tuisgaan waar dit uiters skoon moet wees aangesien hy maklik infeksie opdoen. Ons het a.g.v. omstandighede baie laat die nag by ons bestemming opgedaag, sy het gereël dat die sekuriteit ons gaan wys waar die woonstel is, asook die parkering. Daar is ook 'n trollie vir die bagasie aangebied. Die storte is so ruim ons kon 'n stoel vanaf die balkon daarin sit sodat my man veiliger voel en nie dalk sy balans verloor nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 301 se terugvoer

Dankie Elsabie. Ek is so bly julle het lekker gekuier. Hoop om julle gou weer te sien.

Nautica 301
Zephian A - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zephian A

Uitsig om van te droom.

Dankie vir lekker kuier by Nautica 301. Alles wat ons nodig gehad het. Pragtige uitsig. Vriendelike diens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 301 se terugvoer

Dankie Lize, ek is so bly dat julle n heerlike wegbreek gehad het.

Nautica 301
Marshall A - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marshall A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar's nie woorde nie. Hemel op Aarde.

Charmaine en haar man is twee ongelooflike gashere. Beslis het hulle daardie ekstra myl vir hul gaste geloop. Dit was geensins nodig nie, maar tog het hulle hul gaste gemaklik laat kuier. Die plekkie is enige persoon se droom. Dis 'n huis weg van jou huis. Dis so rustig wanneer jy daar instap, ruik so lekker en is so netjies. Die woonstel bevat ook alles wat jy ooit sal nodig kry. Die atmosfeer, alles, alles was top gehalte. Die hoogtepunt vir ons was "die Symphony" wat voor ons deur geanker was vir 'n dag en 'n nag. Dit was die beste uitsig. Ek dink nie enige een sal weer so gelukkig wees om dit as deel van jou uitsig en as deel van jou kuiertjie by Nautica vanaf die woonstel te sien nie. Dit was regtig een van ons beste en lekkerste wegbreke ooit. Nautica gaan ons beslis weer sien, beslis. Ons het so baie navrae gekry oor die pragtige foto's en het reeds Nautica aanbeveel. Dus beslis waarde vir jou geld. Nogmaals baie duisende dankies Charmaine en man. Rykste seëninge.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 301 se terugvoer

Dankie Marshall, ek so bly julle het 'n fantastiese naweek gehad.

Nautica 301
Willie K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie K
Gesin met klein kinders

Baie skoon en netjies.

Ligging is perfek. Netflix en verskeie TV-kanale was baie gerieflik op die reënerige dae met kids. Hoofpad is baie besig en raserig en is die enigste kritiek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michele C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese woonstel met alles wat jy kan nodig kry. Mooiste see-uitsig. Vriendelikste en behulpsaamste eienaars.

Ons het heelik gebly. Baie gerieflike woonstel met die mooiste see-uitsig. Eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Sal julle beslis aanbeveel en self ook weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 301 se terugvoer

Dankie Michele
Vir mooi terugvoer
Waardeer
Groete

Nautica 301
Megan V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan V
Gesin met tieners

Lekker gebly, vreeslik geniet.

Uitsig is baie mooi, woonstel is goed toegerus met alles wat mens nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 301 se terugvoer

Baie dankie Sanet,ek is baie bly dat julle 'n heerlike desember vakansie by die see gehad het.

Nautica 301
Viljoen D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Viljoen D
Gesin met tieners

Baie lekker.

Sal dit weer gebruik, baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 301 se terugvoer

Dankie, Viljoen, hoop om julle gou weer te sien.

Nautica 301
Benita I - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Benita I
Gesin met klein kinders

Mooi uitsig.

Die woonstelle is ongelukkig langs 'n informele nedersetting so ons het nie 100% veilig gevoel nie. Charmaine is 'n uitstekende gasvrou en ons het die aanwysings oor hoe om daar te kom en in die woonstel te kom tot op die letter ontvang wat baie gerieflik was. Die bure is ongelukkig moeilike mense wat veroorsaak het dat ons vroeër moes uitboek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jane-lee Z - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane-lee Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

Voel soos jou eie huis net by die see. Sal beslis aanbeveel! Sal gerus weer gebruikmaak van hulle dienste.

Gasvryheid, baie netjiese plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 301 se terugvoer

Dankie Jane-Lee ek is baie bly dat julle tydjie by see geniet het. Hoop om julle gou weer te sien
Groete
Charmaine

Nautica 301
Melissa G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa G
Gesin met tieners

Ons het lekker gebly by Nautica.

Die uitsig is fantasties en ons het baie veilig gevoel. Sal beslis Nautica aanbeveel en sal self ook weer daar gaan bly. Charmain was op die bol en sorteer 'n probleem vinnig uit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 301 se terugvoer

Dankie Melissa.
Ek is baie bly dat julle die tydjie by see geniet het.
Hoop om julle gou weer te sien.

Nautica 301
Hilton B - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilton B
Saam met vriende

Absoluut uitmuntende plek.

Met al my vorige kuiers in Mosselbaai, 1 van die lieflikste en bekostigbare eenhede. Gasvrou wonderlik en eenheid pragtig, netjies en het als wat benodig word om vakansie op te helder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 301 se terugvoer

Dankie Hilton
Ek is bly julle het julle kuier in Mosselbaai geniet
Hoop om julle gou weer te sien
Groete
Charmaine

Nautica 301
Joao D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joao D

Very nice view of the sea. Clean apartment. Friendly service.

Good place. Nice and clean. Beautiful views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Russell M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Russell M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Unforgettable stay. Amazing.

We had the most memorable stay at Nautica 301. The modern furnished apartment was very clean and neat. Stunning sea views from balcony. Friendly and helpful host. We enjoyed the welcome gift chocolates. We absolutely recommend this place and will definitely come back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 301 se terugvoer

Thanks Russell
Hope to see you again soon
Kind regards
Charmaine

Nautica 301
Vickus P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vickus P
Gesin met tieners

Fantastiese ligging, mooi woostel met alles wat nodig is. Beste gasvrou ooit!

See- uitsig - wat meer kan ons vra. Gasvrou so vriendelik en behulpsaam. Gaan vir seker weer by Nautica 301 vakansie hou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Delme P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delme P
Gesin met tieners

Very memorable

Very clean and tidy apartment and great host (Charmaine)

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Damian J - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Damian J
Saam met vriende

Heerlik gebly. Baie netjies met alles wat jy nodig

Heerlik gebly. Baie netjies met alles wat jy nodig het. Pragtige see-uitsig en netjiese woonstel. Definitief waarde vir geld. Sal graag weer gaan kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jp E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp E

Baie sentraal geleë.

Netjiese woonstel met uitstekende ligging, pragtige see-uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Nautica 301 se terugvoer

Dankie JP.Ek is baie bly dat julle lekker gekuier het.

Nautica 301
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 1, Eenheid 301 Nautica, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdddaae2428c63a13b16fb816ae53cf0c1d570ed1c02fd3cf69aa75c5b2cc1778955226ca79f30a3e2cc39aeaa2c827eaede9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 1 Bakke Street Unit 301 Nautica 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.171869 22.1232296
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem