Nautica 403

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Juan-pierre B
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Amazing. I travelled with my parents to participate in the Isuzu Ironman Mossel Bay 70.3, and I would choose to stay at Nautica 403 again without hesitation. The accommodation played a major role in making our weekend unforgettable. I highly recommend Nautica 403 for a relaxing and enjoyable getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Terina
Nautica 403
Thanks Juan-pierre for the beautiful review. Much appreciated and we are looking forward to accommodating you again.

Jamie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Amazing, totally worth it! It was lovely, we loved the area, the jacuzzi and outside was nice. The TV is connected to everything and DStv, there is free WiFi, the neighbours are accommodating, you would love your stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Terina
Nautica 403
Thanks Jamie for the nice review. Much appreciated. Hope to see you soon again in the near future.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Terina
Nautica 403
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit word baie waardeer en ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Rudolf J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Heerlike weg breek naweek. Moeite werd om daar te bly, alles is in die woonstel wat jy benodig. Binne en buite het jy die mooiste see-uitsig waar jy kan ontspan in die warm jacuzzi en net gesellig kan kuier. Baie hulpvaardige, gawe, vriendlike mense wat langs jou woon. Dit is 'n als-in-een verblyf wat die moeite werd is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Terina
Nautica 403
Baie dankie Rudolf vir die mooi resensie. Ons waardeer dit baie en sien daarna uit om julle weer in die toekoms te ontvang.

Kobie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Uitstekende geriewe wat baie goed instandgehou word. Alles het vlot verloop en ons het baie lekker gekuier. Ek beveel Nautica 403 graag aan en sal vir seker weer daar tuisgaan. Die foto's is 'n akkurate voorstelling van die eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Terina
Nautica 403
Baie dankie, Kobie, vir die mooi resensie. Dit word opreg waardeer en ons sien uit daarna om julle weer in die toekoms te ontvang.

Seth D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

A beautiful stay with amazing views. This is a gem of a place. Amazing and well set up. Truly a gem of a place and really makes you feel welcomed. We will definitely visit again and again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Terina
Nautica 403
Thanks Seth for the beautiful review. Much appreciated. Looking forward to accommodating you again.

Marcel Knoetze K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Dit het begin voel soos ons eie huis! Ek en my vrou was daar vir ons wittebrood en dit is een vir die boeke! Vreeslik lekker plekkie, baie naby aan aktiwiteite en in die middel van die punt en Hartenbos. Alles wat 'n mens nodig het, is in die plekkie met 'n vreeslik mooi uitsig van die see en is perfek om die sonsopkoms te kyk en in die laat middae lekker te braai. Gaan vir seker weer eendag terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Terina
Nautica 403
Baie dankie Marcel vir die mooi resensie. Dit word baie waardeer en ons sien uit daarna om julle weer te ontvang in die nabye toekoms.

Elmarie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

‘n Wonderlike wegbreek gewees. Ons het Sondag in die reën aangekom in Mosselbaai en het twee sonskyn dae gehad, buiten 'n week later toe ons gery het. Die plek is so besonders dat dit geen impak gehad het op ons verblyf nie. Ek het van die eenheid af gewerk terwyl my man gaan golf speel het en dit was 'n absolute plesier gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Terina
Nautica 403
Dankie Elmarie vir die mooi resensie. Word baie waardeer en sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Juannet C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Heerlik gerus met pragtige uitkyk. Fantastiese plek! Sal weer hier bly, baie dankie vir 'n heerlike vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Terina
Nautica 403
Baie dankie, Juannet, vir die mooi resensie. Ons sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Diana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ongelooflik met pragtige see uitsigte. Sal definitief weer soontoe gaan. Ons verblyf was om op te som ongelooflik. Die plek was alles en nog meer as wat op die advertensie verskyn het. Die eienaars het uit hul pad gegaan om ons vroeë aankoms te akkommodeer. Die uitsig was pragtig en die plek was silwerskoon en netjies met ons aankoms. Alles het gewerk en daar was voorsorg vir alles getref, jy hoef letterlik net jou klere en eetgoed saam te bring. Die jacuzzi was silwerskoon en het vinnig warm geword. Die patio het 'n heerlike kuier- en eetarea gehad, met 'n fantastiese uitsig oor die see. Die beddens, linne en handdoeke was perfek en in puik kondisie. Ek sal die plekkie baie sterk aanbeveel en sal definitief weer teruggaan soontoe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Terina
Nautica 403
Baie dankie, Diana, vir die baie mooi resensie. Waardeer dit baie en ons sien uit daarna om julle weer te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Terina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Bakke Street, Nautica 403, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf18cd4ba9db1113f27ddf89aa92d875601facd883be29f3e8a539e30499c3c10d1b23200f2f6ecc66d2913491cde4ca1189d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 5) 49 5 1 5 1 Bakke Street Nautica 403 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.171520954524 22.122930297623

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang