LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nautica 413 | LekkeSlaap
+15

Nautica 413

5 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bakkestraat, Nautica 413, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Nautica 413 is 'n selfsorgwoonstel in 'n sekuriteitskompleks in Die Voorbaai, Mosselbaai.

Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers het elk 'n stort, wasbak en 'n toilet. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 4 en die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n TV met 'n DVD-speler en DStv met sekere kanale.

Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met buitemeubels, braaigeriewe en 'n pragtige see-uitsig.

Die kompleks se buite swembad is dwarsdeur die jaar beskikbaar. Die kompleks het veilige toegangsbeheer en 24 uur-sekuriteit. Daar is veilige parkeerplek vir 1 voertuig beskikbaar.

Let asb. daarop dat die gebou nie rolstoelvriendelik is nie. Daar is 2 stelle trappe met 8 trappe elk wat na die woonstel lei.

Slaapplek

’n Bespreking by Nautica 413 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Skoonheidskliniek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 5 resensies vir Nautica 413
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Bakkestraat, Nautica 413, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nautica 413 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Vanaf R750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bakkestraat, Nautica 413, Die Voorbaai, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJKdLbaRE0BS1xcwlfyOLZ5NmiRpndGLhZaKPpf8DrwzuTPIByR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 Bakke Street 413 Nautica, Die Voor Bay 6506 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 11:00 -34.172121192304 22.122853132541
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!