Nautica 413
7 resensies
Selfsorg
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Nautica 413
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R 1000 moet direk aan die instansie betaal word.
Huisreëls
Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Rook is verbode in die woonstel.
R1000 breekskadedeposito word vereis voor aankoms wat 2 - 3 dae na vertrek terugbetaal word.
Daaglikse skoonmaakgeriewe word nie ingesluit nie - R350 is betaalbaar voor aankoms vir skoonmaak van die eenheid na u vertrek het.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Geen harde musiek na 22:00.
Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Vanaf
R995
per nag (plek vir 4)
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bakke-straat 1, De Bakke, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom