Nautica 501
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Estrellita Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Jaar gelys 6
Opsomming van Resensie
Colleen W - Nov 2023
Algehele gradering
Value for money, we will visit Nautica 501, accommodation again.
Harry G - Aug 2023
Algehele gradering
Luuksheid met 'n fantastiese see-uitsig.
Hettie V - Jun 2023
Algehele gradering
We enjoyed our stay. Security is very friendly and helpful.
Ronel V - Jun 2023
Algehele gradering
Absoluut wonderlik.
Nautica 501 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, dit word opreg waardeer.
Nautica 501
Jackie F - Mei 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Anneleen H - Nov 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Nautica 501 se terugvoer
Beste Anneleen, baie dankie vir die goeie resensie.
Dit is altyd lekker om terugvoering te kry.
Ons sien uit om jou weer te akkommodeer.
Beste Groete,
Ashley C - Okt 2022
Algehele gradering
Die kuier was baie lekker. Daar was alles wat ons benodig het en ook die uitsig is so mooi.
Louise Lambrechts L - Aug 2022
Algehele gradering
Heerlike verblyf in 'n luukse eenheid. Definitief aanbeveel!
Nautica 501 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering dit word opreg waardeer. Beste Groete
Lyne N - Jul 2022
Algehele gradering
Netjies en rustig.
Nautica 501 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie. Dit is altyd lekker om te hoor dat julle die verblyf geniet het. Beste groete
Veronick P - Mei 2022
Algehele gradering
Elegant en beslis waarde vir jou geld.
Nautica 501 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, bly julle het julle verblyf by Nautica 501 geniet. Beste groete.
Corine D - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige woonstel met al die nodige geriewe en dan nog n asemrowende uitsig.
Karin M - Feb 2022
Algehele gradering
View was gorgeous and the weather played well along.
Nautica 501 se terugvoer
Thank you for the positive feedback. I am glad you enjoyed your stay at Nautica 501.
Franklin S - Jan 2022
Algehele gradering
Asemrowend.
Nautica 501 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi positiewe terugvoer. Bly julle het die tyd geniet in Nautica 501.
Beste groete
Ockie V - Nov 2021
Algehele gradering
Excellent stay.
Sjaska H - Sep 2021
Algehele gradering
Awesome seaview, luxurious accommodation, beautiful memories.
Cornelius D - Mei 2021
Algehele gradering
Die woonstel is goed toegerus en naby alle fasiliteite.
Monique V - Mrt 2021
Algehele gradering
Fantastiese uitsig. Lekker gekuier.
Nautica 501 se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoering, bly julle het die plekkie geniet.
Mathilda V - Mrt 2021
Algehele gradering
Plek met die mooiste uitsig!
Ntho M - Jan 2021
Algehele gradering
Superb.
Nautica 501 se terugvoer
Thank you for a wonderful feedback, glad you enjoyed your stay.
Anneleen H - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties.
Lianda C - Okt 2020
Algehele gradering
Pragtige en gerieflike woonstelle met die mooiste see-uitsig wat sentraal gelee is.
Marelisa I - Feb 2020
Algehele gradering
Rustige atmosfeer. Pragtige omgewing.
Nautica 501 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Dit word opreg waardeer. Bly julle het die vakansie geniet.
Hannes S - Des 2019
Algehele gradering
Nie rêrig wat ons verwag het nie.
Belinda W - Des 2019
Algehele gradering
Baie goed, netjies en naby winkels en pragtige see-uitsig.
Andries S - Nov 2019
Algehele gradering
Kwaliteit toerusting en meubels.
Esta S - Okt 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lynn R - Sep 2019
Algehele gradering
Uitstekende verblyf. Sal definitief weer by Nautica 501 gaan bly.
Natasha N - Aug 2019
Algehele gradering
Heerlik!
Nautica 501 se terugvoer
Baie dankie en so bly julle kon lekker rus.
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bakkestraat 1, Nautica 501, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom