Nautica 602
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bakkeweg 1, Nautica 602, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 280 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Nautica 602 is 'n ruim selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders in Die Bakke. Die woonstel bied 'n pragtige see-uitsig.
Die woonstel is in 'n kompleks en word met 'n hysbak bereik en bied slaapplek aan 6 gaste. Die woonstel het 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea wat slegs geskik is vir kinders. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n slegs 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Gaste kan hulle maaltye by die etenstafel geniet en in die sitarea met lugversorging en 'n slim-TV met DStv ontspan.
Die leefarea lei na 'n balkon met 'n Weber-braai en 'n uitsig oor die see. Gaste is welkom om op die balkon te rook. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, sekuriteit en parkeerplek in die skadu. Skoonmaakdienste is nie gedurende die verblyf beskikbaar nie.
Mosselbaai bied verskeie aktiwiteite, soos visvang, branderplankry, 4x4, bergfietsry, voetslaan- en staproetes, valskermspring en sandplankry. Gaste kan ook die Garden Route Casino, die Kaap St. Blaise-vuurtoring en die Bartolomeus Dias Skeepvaartmuseum in die area besoek, en gaan inkopies doen by die Langeberg Mall.
Slaapplek
’n Bespreking by Nautica 602 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Portugees
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Filipe and Bernadette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Jaar gelys 4
Ligging
- Bakkeweg 1, Nautica 602, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
- Gaste dink Nautica 602 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Die Bakke Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bakkeweg 1, Nautica 602, Die Bakke, 6500, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom