LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nautica 701 | LekkeSlaap
+25

Nautica 701

6 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 6 resensies vir Nautica 701
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Sirajjudien A - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sirajjudien A

Excellent accommodation.

We truly enjoyed our stay. What was advertised on the website is what you get and is value for money. We would however suggest that a sliding or foldable door be fitted to separate the bedrooms from the shower and toilet.

Nautica 701's terugvoer

Thank you very much , and the suggestion is a very good one.Will take it into consideration.

Nautica 701
Marié K - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marié K

Uitstekende toegeruste eenheid en fasiliteite met 'n pragtige see uitsig.

Goeie waarde vir geld en ek sal enige tyd Nautica 701 aanbeveel. Die goed toegeruste moderne eenheid is ruim en alhoewel ons 4 volwassenes was, het jy nooit gevoel dat jy in iemand anders se spasie was nie. Uitstekende Wi-Fi konneksie. Baie dankie Zano. Ons sal beslis Nautica 701 weer besoek.

Nautica 701's terugvoer

Baie dankie, dit is altyd 'n plesier om gaste te hê soos julle wat so mooi na die plek gekyk het.

Nautica 701
Riaan S - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Ons het lekker gekuier en sal sekerlik weer so maak.

Zelda V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moderne en gerieflik toegeruste eenheid.

Netjiese en skoon eenheid wat modern toegerus is met alles wat jy moontlik mag nodig hê vir 'n gerieflike verblyf. Vriendelike en behulpsame eienaar wat tot vergete items aangestuur het. Veilige kompleks met pragtige see-uitsig vanaf die balkon. Heerlike vakansie gehou.

Adri K - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adri K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie verblyf. Nie rolstoelvriendelik nie.

Nautica is baie aangename verblyf en goed geleë naby die strande. Nautica 701 is geadverteer as rolstoelvriendelik alhoewel dit nie regtig rolstoelvriendelik is nie en sou aanbeveel dat dit nie as rolstoel vriendelik geadverteer word nie. Andersins is dit baie aangename verblyf.

Ragay F - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ragay F
Gesin met klein kinders

Nautica 701 has the most beautiful view of the beach.

Place has everything you need when you away from home.

Nautica 701's terugvoer

Baie dankie vir die resensie.

Nautica 701
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bakkestraat 1, Die Bakke, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA674bdf22d6e05884f750923fad1a9df39b655f30adf6009643cac4e52637e516c9d6c02441e22f7f635461a75c49be9d435a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 250  per nag (plek vir 4) 6 5 1 5 1 Bakke Street Die Bakke 6500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.171707260288 22.122709751129
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!