Nautica 702

Voeg by Gunstelinge

 

Winteraanbod 14 % af

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Jun 2020 tot 31 Jul 2020.

Beskrywing

Nautica 702 is 'n moderne selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Mosslbaai. Die streek is bekend vir sy matige klimaat, goue strande en 'n rits natuurlike, kulturele en historiese besienswaardighede.

Dié woonstel op die boonste verdieping beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n ongelooflike see-uitsig. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, skottelgoedwasser en tuimeldroër toegerus, en daar is 'n ontbyttoonbank met kroegstoeltjies. Die leefarea het 'n TV, sitkamerstel en 'n etenstafel met sitplek vir 3. Die leefarea lei na 'n balkon met braaigeriewe, 'n etenstafel en 'n see-uitsig.

Gaste is welkom om in die gemeenskaplike swembad af te koel en veilige parkeerplek is ook beskikbaar in die kompleks.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Botlierskop Wildreservaat, Tuinroete Nasionale Park, wynlandgoedere, Bothastrand en Groot-Brakrivier se museum in. Doendinge sluit visvang, vlerksweef, duik, waterski, voetslaan, voëlkyk en walviskyk in.

Slaapplek

'n Bespreking by Nautica 702 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nautica 702 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 900 R1 900 per nag (vir 4 mense)

Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6 vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Jun 2020 tot 31 Jul 2020.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za